Het jy aftreefondsbydraes gemaak wat jy nog nie as ’n belastingaftrekking kon benut nie? Artikel 10C kan moontlik later ’n belastingvoordeel bied wanneer jy inkomste uit ’n kwalifiserende annuïteit ontvang.
Lees die volledige artikel hier: bvsa.co.za/artikel-10c-die-b…
1
Congratulations to Ferdi Jacobs from our BVSA Bellville branch on completing the Dryland Traverse!
This four-day trail adventure takes participants through the Swartberg and Klein Karoo. Ferdi, BVSA is proud of you! 💙
@DrylandTraverse
1
13
Ons BVSA-span het op Maandag 26 Oktober aan die Malmesbury Sakeliga se jaarlikse rolbaltoernooi deelgeneem!
Baie dankie aan die Sakeliga vir ’n heerlike dag. Dit was lekker om saam met die plaaslike sakegemeenskap op die rolbalbaan te kuier.
12
BVSA turned out the lights and let our youth shine! ✨ Our Dinner in the Dark raised funds for youth leadership development. Thank you to our young hosts, guests, partners and performers for a night to remember! 📸
Get involved next year: [email protected]
4
BVSA het paalbeskermers aan Hoërskool Bonnievale geskenk. Niel Erasmus het dit aan die skool oorhandig.
Dit is vir ons ’n voorreg om Hoërskool Bonnievale se rugby op ’n praktiese manier te ondersteun. 🏉💙
#BVSA #HoërskoolBonnievale #Skoolrugby
11
Discovery Health het BVSA se mediese span vir die 4d agtereenvolgende jaar met ’n Bronze-toekenning by die IFA Prestige Awards vereer. Baie geluk aan ons span wat elke dag met kundigheid en persoonlike omgee na ons kliënte omsien!
bvsa.co.za/discovery-health-…
#BVSA #DiscoveryHealth
7
Ons BVSA-spanne in Stilbaai & Bredasdorp het vandag hul sonbrille opgesit vir Shades Day, ter ondersteuning van mense met siggestremdhede en die South African Guide-Dogs Association.
Dankie aan elke spanlid wat deelgeneem het!
#BVSA #Stilbaai #Bredasdorp #ShadesDay
82
Today, our BVSA team came together to support CANSA & stand alongside those affected by cancer.
BVSA matched each donation up to R50 per person, helping every contribution go a little further. Thanks to everyone who joined in & donated! 🙌
#BVSA #CANSA #Shavathon #TogetherWeCare
6






















