
3 x Ghoema wenners Afrikaanse pop/rock/country groep wat bestaan uit @Lindi_Delport @Wynand_delport & orkes! Nuwe Gospel album Bruid beskikbaar NOU
South-Africa
Joined October 2011
- Tweets3.6K
- Following897
- Followers3.6K
- Likes572
Baie dankie @BosveldStereo !! Waardeer dat julle ons musiek speel! Liefde!
Die #AFRTOP40 geborg deur @WeBuyCars_SA vir 2020
In posisie #34 is dit @Anders_Orkes Met: Ek's Lief Vir Jou
Dankie vir die musiek💛
So, hier in Kanada sou Karmin se skool toemaak vir 1 week vir vakansie. Hulle het dit nou verander na 3 weke om seker te maak almal is vir 14 dae by die huis na hul op vakansie was. Die staat het ook $100miljoen opsy gesit om te "deal" met enige iets te doen met #Corona
🎈🎈🎈 dankie!!
Die #AfrTop20 geborg deur @WeBuyCars_SA Vandag in posisie #18 is dit @Anders_Orkes met: Ek's Lief Vir Jou
Jippie! Dankie Bosveld!
Die #AFRTop20 Geborg deur @WeBuyCars_SA Vandag in posisie #16 is dit @Anders_Orkes Met: Ek's Lief Vir Jou.
Skuif met+4 die week #WOW
1
Great nuus! Baie dankie @BosveldStereo dat julle #Eksliefvirjou speel! Waardeer!
Die #AFRTop20 Geborg deur @WeBuyCars_SA Sê welkom terug aan @Anders_Orkes Met: Ek's lief Vir Jou
Nuut die week in posisie #20
Dankie @maroelamedia
Lindi en Wynand Delport: Tyd vir iets anders. Lees meer hier: maroelamedia.co.za/vermaak/m… #Afrikaans #vermaaknuus #mense #bekendes @Anders_Orkes
🇨🇦♥️
Al 2 weke inwoners van die land van "maple syrup". Gaan lees gerus ons verklaring op ons FB blad.
Eerder laat as nooit 😂 Dankie Wilna!! Xx
Replying to @Umusiek @Anders_Orkes @PretoriaFM @BosveldStereo @BokRadio @ifm102 @lekkerfm @GrootFM @UMGSA
Sjoe dis ń bitter mooi liedjie 😍 Welgedaan @Anders_Orkes 🙌❤ #EksLiefVirJou
3
Het jy al geluister? Deel hom met daardie spesiale persoon in jou lewe ♥️ #eksliefvirjou
@Umusiek
Baie baie dankie Wilna!!
Replying to @Umusiek @Anders_Orkes @PretoriaFM @BosveldStereo @BokRadio @ifm102 @lekkerfm @GrootFM @UMGSA
Sjoe dis ń bitter mooi liedjie 😍 Welgedaan @Anders_Orkes 🙌❤ #EksLiefVirJou
2
Bitter trots op die een! ❤️
#SPLINTERNUUT "Ek is lief vir jou" van @Anders_Orkes - luister nou aanlyn en deel met die een wat jy liefhet!! umgafrica.lnk.to/eksliefvirj…
Replying to @steve_hofmeyr
@steve_hofmeyr ons jong boet en pelle het hul gate uit geniet gisteraand!! Hy moet net eerder nie sing nie... 😂
Karmin: " Kan ek asb eendag 'n hondjie kry...of 'n tiger?"
🤣😂🤣 #amper4
1



























