Pasella retweeted
We'd like to congratulate @PasellaTV presenter @VickyDavisSA for being nominated for the @SAFTAS1 Best TV Presenter award.
Please join us in voting for her by dialing *120*32020# and choose option 6. #SABC2ALLIN #SAFTAs16
Stem vir Vicky Davis in hierdie jaar se South African Film & Television Awards (SAFTAS) vir Beste TV aanbieder op Pasella! Om te stem skakel *120*32020# en volg die stappe om jou stem te laat tel! #6 #SAFTAS
*Publieke stemme sluit 25 Augustus 2022.
🎉Baie geluk aan ons Junie kompetisie vraag wenners! 🎉
Episode 22, 1 Junie 2022: Pablo Adivar
Episode 23, 8 Junie 2022: Hester Keulder
Episode 24, 15 Junie 2022: Lynette Engelbrecht
Episode 25, 22 Junie 2022: Bianca Jones
Episode 26, 29 Junie 2022: Marike Pienaar
Hier is gisteraand se propvolle #Pasella-partytjie episode vir die wat dit dalk misgeloop het! 🥂 📺 youtu.be/akuxf-MaiNM
2
2
Ter viering van ons afsluit-episode, gee ons 'n Pasella-kyker die kans om R1000 kontant te wen! Wat was jou gunstelling uitblink-oomblik op #Pasella oor 23 goue jare op die kassie?
Bepalings en voorwaardes geld. Kompetisie sluit 5 Julie 2022.
Dankie aan al ons getroue kykers oor die laaste 23 jaar van #Pasella 📺 ❤️
En so sluit die talentvolle Lize Beekman hierdie kosbare aand vir ons af met 'n akoestiese weergawe van die #Pasella temalied.. 🎶
Nog net 'n halfuur om te gaan voor ons finale episode begin! Moenie die laaste episode misloop nie! 📺
Kom saam met ons agter-die-skerms waar ons reg maak vir Pasella se skitterblink finale partytjie episode in pragtige Franschhoek. ✨ Vir die laaste keer #Pasella, vanaand om 19:30 op SABC2! 📺
Pasella is in Franschoek waar ons ons heel beste partytjie-vere regskud vir ’n skitterblink, finale episode. Sit die week weer jou Pasella-hoed op sodat ons vir oulaas saam ’n glasie kan klink op 23 goue jare! Dis vir oulaas Pasella, Woensdag 29 Junie om 19:30 op SABC2!
Die wat Paul Rothman en Sasha-Lee Davids se spesiale afsluit episode gisteraand misgeloop het kan dit gerus op ons Youtube-kanaal kyk by youtu.be/c-M3z175TeU #Pasella #SABC2
R1000 Kompetisie Vraag!
Wie was agter die Nerf-geweer skoot op Paul, in vanaand se episode van Pasella?
Terme en voorwaardes geld.
Die kompetisie sluit om middernag op Dinsdag, 28 Junie 2022.
Ons gaan kyk vanaand om 19:30 op #SABC2 na die spesiale werk wat Sasha-Lee Davids se ouers as pastore doen en leer meer oor die musikale familie! 🎵
Mr Pasella homself, Paul Rothman is al vir 21 jaar deel van die #Pasella span en deel van sy gunstelling oomblikke saam met voormalige regisseur Jana Birch in vanaand se episode. 📺 #SABC2 #PasellaOnSABC2






























