Afrikaans is Groot retweeted
Wil jy @AfrIsGroot weer herleef? 🎉 #AiG24
Skakel in op Saterdag 8 Maart 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Afrikaans is Groot retweeted
Leon Schuster doen dit weer!
Absolute legende deur en deur wat ons al vir jare vermaak!
Gaan luister sy nuutste nommertjie "Die Bokmasjien" hier:
leonschuster.lnk.to/DieBokma…
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot retweeted
Broer en suster. Nog altyd vir altyd ❤️ #ToeNouEnAltyd is nou orals beskikbaar…
laai my nuwe song af deur die link
BobbyVanJaarsveld.lnk.to/Toe…
Ok bye lekker dag ✌🏼
As ek so kyk na my ouer self sal ek nog meer #Prozen moet sluk 😂
Afrikaans is Groot retweeted
Raai wat ?! Nuwe song !
Uiteindelik na soveel jare…..
Toe , nou en altyd word vrygestel die 28ste Julie op alle platforms…. PRE SAVE solank die song nou asb! LINK
bobbyvanjaarsveld.lnk.to/Toe…
Ek hoop julle geniet hom ! #28Julie #PreSave #ToeNou&Altyd @AfrIsGroot
Afrikaans is Groot retweeted
**KOM ONS MAAK GESKIEDENIS**
Ek join @DieKontrak span die jaar
👉 SANGERS...Ek Soek Julle 👈
Opskud, inskrywings sluit Saterdag, 29 April 2023.
@etvonline @AfrIsGroot
Afrikaans is Groot retweeted
Ons praat nie Afrikaans nie, ons sing dit. Laai Spotify af en sing saam. #AfrikaansOpSpotify
Afrikaans is Groot retweeted
Nog 'n video waar ons hierdie krisis aanspreek van Afrikaanse mense wat al hoe minder Afrikaans PRAAT! Arme Bobby kon skaars sy trane terug hou... Laai Spotify af en sing saam. #AfrikaansOpSpotify
Afrikaans is Groot retweeted
CAM (Coleske Artist Managment) bied jou nou die perfekte kunstenaars vir jou geleentheid.
Loer gerus na ons webtuiste en bespreek jou gunstelinge vandag nog. Kliek op: coleskeartistmanagement.com
#afrisgroot #afrikaansisgroot #diekontrak #coleskeartists #bespreek #kunstenaars
Afrikaans is Groot retweeted
Baberbek van Jaarsveld is oppad terug verhoog toe na 4 jaar 💪🏼
Kan nie wag om julle by een van die shows te sien nie. Besprekings is NOU oop maar daar is net ñ sekere hoeveelheid shows beskikbaar vir die jaar. Waar moet ek orals kom kuier 🧐
#backstage #relax #prozen @afrisgroot
Afrikaans is Groot retweeted
Afr Top 20 Sat 21 Jan 2023 geborg deur @WeBuyCars_SA
#8 @samleonard_1 met "Net Een Keer"
#7 @chriselse2 met "Sy Is" 1 Plek op!
#6 @LianieMay & @fatman_brummer met "Ditjies & Datjies"
@AfrIsGroot @SelectMusiek @UMGMusiek @Umusiek
Afrikaans is Groot retweeted
As we wrap up 2022, day 365/365… here’s a reflection on the year that was… looking forward to an even more incredible 2023!
Afrikaans is Groot retweeted
DIS TYD HARTENBOS!! Spoegwolf, Francois van Coke, Bernice West en Zaan Sonnekus gaan Hartenbos vanaand ROCK soos nog nooit!!
Kaartjies by die hek, of aanlyn by iTickets of kliek hier 👉 ttps://bit.ly/GrootFeesAltisGroot
ATKV-Hartenbos
@Virseker @LaeveldAgrochem @kykNETtv
Afrikaans is Groot retweeted
🤠 Vanaand in Hartenbos: Jy kan hierdie nie misloop nie! Kyk wie doen klanktoetse saam vir Country is Groot… Dit beteken Ruhan en Demi gaan vir julle iets saam sing. 🤩 Kaartjies is by die hekke beskikbaar of voorsaf, slegs by iTickets. 👉 itickets.co.za/events/467934…
Afrikaans is Groot retweeted
Wat ‘n pragtige mens! ❤️ Is RIANA NEL ook een van jou gunstelinge? Hierdie talentvolle sangeres, ook nóú op die voorblad van Finesse, sal vanaand op die Country is Groot verhoog in Hartenbos tesien wees. Kry jou kaartjies by die hekke of aanlyn by iTickets
Afrikaans is Groot retweeted
💛 Vanaand: Demi en Riana - Saam op die verhoog in Hartebos! Maak gereed vir hierdie twee talentvolle dames met van die GROOTSTE country liedjies in die wêreld, en ons is mal oor COUNTRY! 🤠
Saam is Ricus Nel, Ruhan Du Toit en Chris Else vir Country is Groot.
iTickets
Afrikaans is Groot retweeted
Jy moet aanhou klop tot die regte deure vir jou oopgaan. Só sê Samantha Leonard (30) nadat sy Saterdag by Afrikaans is Groot as die wenner van “Die Kontrak” aangewys is. @samleonard_1 @AfrIsGroot @MoniqueSteynSA
#huisgenoot #afrikaans #musiek
netwerk24.com/huisgenoot/bek…
Afrikaans is Groot retweeted
Don’t miss #DieKontrak2 🎤 Four mentors and three experts will hone eight fresh artists to compete for a Coleske contract and a place on the Afrikaans is Groot stage.
Follow all the action at 6PM @afrisgroot
Afrikaans is Groot retweeted
This week on #DieKontrak2, we kick off with the exciting concerts and those dreaded eliminations.
Catch up right now on #eVOD
Download #eVOD now: get.evod.app
Afrikaans is Groot retweeted
We're rocking and we're rolling with season 2 of Die Kontrak. Catch up on the episodes you've missed on #eVOD.
Download #eVOD now: bit.ly/3ccwSos






























