teapawt
$
Angola Badprop
@AngolaNel
I am a South African journalist, rock writer and scoundrel of note.
Johannesburg
sondag.co.za
Joined October 2010
Tweets
28
Following
0
Followers
267
Likes
0
1
Media
1
Media
Tweets
All
Posts
Sort by
Most recent
Popular
Tweets & Replies
Reposts
Media
Search
Angola Badprop
@AngolaNel
10 Aug 2013
Yellowcard sucks piles!
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Helaas. Fokofpolisiekar. Soos poeding met donners baie branna in!
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Black Cat Bones: ISANE, mal en heeltemal ongeskik!
1
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Btw, Sondag se intern se naam is nie meer Bianca nie. Dis nou Slash. En dis amptelik. Ek het haar self gedoop.
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Ai maar daai Dan Patlansky weet hoe om n kitaar te WURG!
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Ek wil n lid v Pestroy WEES!
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Uiteindelik! Regte harde rock n roll. Pestroy KOOK!
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Hel tog! Hoekom was Welsyn nie oppie Koppi line up nie?
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Willim Welsyn was nog altyd n gunsteling. En nou, n onverwagse Kreef Hotel treat. Die man homself. Nice!
Translate post
1
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Rum en Coke. YEAH!
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Straatligkinders is waarskynlik die heel swakste Afrikaanse rock bands ooit!
Translate post
1
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Ons Sondag ouens doen gou n televisie ding. Kyk vgl week Fiesta op kykNET!
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Dit was lekker hier totdat die wind begin waai het. STOF!
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Ons deel themde uit laat dit snaaks lyk. Heavy Sondag vs Black Cat Bones. AWESOME!
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Hoe kan mense bong rook vir brekvis? Huh?
Translate post
1
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Eina, eIna, EINA!
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
8 Aug 2013
Kan nie slaap nie want my kollega saag n BALK en n half.
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
7 Aug 2013
Hel! So n paar harde manne het al klaar geval. Ek is verras. Dis dan nou dag 1. Huh?
Translate post
Angola Badprop
@AngolaNel
7 Aug 2013
Black cat Bones private Sondag gig. Amazing konsert wat ons lesers geweldig geniet!
Angola Badprop
@AngolaNel
7 Aug 2013
Raait, die kampvuur is opgestart en die vibes gaan begin!
Translate post
Load more