
Singing, entertaining, creating art - my favourite things... Bookings and commissions - [email protected]
South Africa
Joined June 2011
- Tweets2.6K
- Following755
- Followers3K
- Likes2.3K
Anna Davel retweeted
"Daarom skryf ek"
Anna vertel stories van hoe liedjies by haar uitgekom het, asook snaakse en interessante stories van waar bekende liedjies vandaan kom, van o.a. die Beatles, Phil Collins, Leonard Cohen en Bob Dylan.
Met Marcel Denam (klavier) en Deryn Dednam (saxofoon) – at Pretoria, South Africa
Anna Davel retweeted
23 Mei is @AnnaDavel by @dieboerteater-restaurant l Durbanville. Splinternuwe show "Ver van Hier" met musiek uit haar eie pen en meer bekende liedjies oor onverwagse lewensreise. saam met haar op die verhoog is Graeme Lees op kitaar. Bespreek: dieboer.com/event/1Dd/bookin… @zarsg – at Bellville, South Africa
Anna Davel retweeted
Hanging with these beauts.
@Chef_Nti & @AnnaDavel
Anna Davel retweeted
Daarom skryf ek Waarom skryf mense liedjies? wp.me/p8i7jP-fn1 #AnnaDavel
Anna Davel retweeted
Die eerste episode van die nuwe seisoen!
🎥 Kyk die volle Kuns met Kontant episode met @AnnaDavel hier: https://nitter.gq/t.co/jm9LL4Dgau
📻 Potgooi: rsg.co.za
Budget Smudget: ‘n Term wat Henco Kruger by @AnnaDavel geleer het. In alle eerlikheid, wie in die lewe het ‘n begroting wat altyd klop? Luister na hierdie interessante gesprek tussen Henco en een van ons land se geliefde kunstenaars.
#Spitstyd om 16:40, net op RSG.
Anna Davel retweeted
Replying to @MathysRoets
@MathysRoets+ @AnnaDavel =heuning op die oor. Voeg Jaconell Mouton op klavier by en die bye kom sommer saam.
24-26 Junie by @dieboerteater -restaurant in Durbanville. Bespreek 021 9791911 of aanlyn dieboer.com @TheatreSceneCpt @MarykeRoberts @mylitnet @Smile904FM
Anna Davel retweeted
Budget Smudget: ‘n Term wat Henco Kruger by @AnnaDavel geleer het. In alle eerlikheid, wie in die lewe het ‘n begroting wat altyd klop? Luister na hierdie interessante gesprek tussen Henco en een van ons land se geliefde kunstenaars.
#Spitstyd om 16:40, net op RSG.
Anna Davel retweeted
Is dat niet mooi?
Trots … @AnnaDavel
Anna Davel retweeted
One of our country's MOST beautiful women.
One of our most beautiful singer/songwriter artists.
Ladies and Gentlemen, Ms Anna Davel👏👏👏 Welgedaan Ms Ani!❤@annadavel
instagram.com/tv/CWnJ0ZrIHbL…
Anna Davel retweeted
Replying to @AnnaDavel
@AnnaDavel more by @dieboerteater in Durbanville met @Jaconell2 op klavier. Anna vier haar 20 jaar. @TygerBurger @TheatreSceneCpt @MarykeRoberts @mylitnet @Roekeloos @DurbanvilleCPT @storiemaker @zarsg
Anna Davel retweeted
Am I the only one that wants to colour in Uncle Cyril’s shirt?? 🖍 #FamilyMeeting #myfellowsouthafricans
Anna Davel retweeted
Last night my dog found a whole raw chicken in my yard. Bear in mind I've been watching DEVILSDORP. I freaked out!!! Witchcraft! Cecilia! Turns out my neighbour was defrosting the chicken on his balcony and it fell over into my yard. Have a calm Friday please🙏🏼
Anna Davel retweeted
We need to hang around people who pour water on the fires of our fears and throw petrol on the passions of our dreams. - Author unknown (but very wise!)
Anna Davel retweeted
Daar is min liedjies wat ek so geniet soos “Padda op ‘n klip” op die CD “In die land van Kammalielie” van @AnnaDavel


























