Om te voldoen aan die versoek van tientalle #Bonsmara-boere wat wil deelneem aan die nasionale Bonsmara-veiling, het die internet-veilingsplatform, Beeswinkel besluit om hulle eerste #NasionaleBonsmaradag uit te stel.
Lees die artikel hieronder vir... agriorbit.com/beeswinkel-bon…
Vlakte Bonsmara Studiegroep Produksieveiling - 3 Mei 2019
Vlakte Bonsmara Studiegroep Production Sale - 3 May 2019
Vlakte Bonsmara Studiegroep... youtube.com/watch?v=BJ_Ui2Px…
6
Skatkis Bonsmaras Produksieveiling - 1 Mei 2019
Skatkis Bonsmaras Production Sale - 1 May 2019
Skatkis Bonsmaras
4
Voorspoed Bonsmaras Produksieveiling - 25 April 2019
Voorspoed Bonsmaras Production Sale - 25 April 2019
2
Valsrivier Bonsmara Telers Produksieveiling - 25 April 2019
Valsrivier Bonsmara Breeders Production Sale - 25 April 2019
Valsrivier Bonsmara Telers
2
Bonsmara Genepoel Produksieveiling - 24 April 2019
Bonsmara Genepool Production Sale - 24 April 2019
Bonsmara Genepoel/ Bonsmara Genepool Bonka Bonsmara Kruger Bonsmara LHB Boerdery
3
For those of you travelling in the Eastern Cape, make sure to lookout for the Eastern Cape Bonsmara Club signs next to the major roads.
Travel safely over Easter weekend.
5
Towton Bonsmaras Produksieveiling - 17 April 2018
Towton Bonsmaras Production Sale - 17 April 2018
Towton Bonsmaras
youtube.com/watch?v=k-sE-ei-…
3
Make sure to visit the Bathurst Show today. Frontier Bonsmaras got some excellent animals on display. Visit the Bonsmara stall and find out more about "The Breed for All Reasons".
FUZ Bonsmaras is by die Senekal Skou met 'n uitstalling van pragtige diere. Gaan besoek die stalletjie en vind meer uit oor die ras en ons telers.
3
Bonsmara's verf die Afridome rooi - Agriorbit agriorbit.com/bonsmaras-verf…
Bonsmara SA ondersteun die Noorwes telers by Vryburg Skou vir die volgende 3 dae. Kom maak 'n draai by die Bonsmara Klubhuis en vind bietjie meer uit oor die ras. Dankie aan Skatkis Bonsmaras en Carye Lee van... facebook.com/158614440836496…
5
Theres Bonsmaras (Dr. JA Pienaar) Produksieveiling - 4 April 2019
Theres Bonsmaras (Dr JA Pienaar) Production Sale - 4 April 2019
2
Bonsmara - The Breed for all Reasons
Bonsmara - Die Ras vir alle Redes
Baie dankie aan Landbou TV vir die maak van die video
AgriOrbit Veeplaas Tydskrif Stockfarm Magazine Farmer's Weekly SA Landbouweekblad LandbouTV facebook.com/158614440836496…
