If you want to see the best rugby in the world, go and Google Springboks (South Africa) vs NZ #archrivals#bestteamsintheworld#USAvAllBlacks
Replying to @7deLaanSABC2
@7deLaanSABC2 hou op om studente so sleg te maak, ons is net oor naweke so!#examtvbreaks @jObErTjUbS8 @JandreDippenaar @CarlTaljaard
There can only be one Amla! Take a walk Ali! #SSCricket – at South Africa
Replying to @RenielHugo
@RenielHugo Bigniel die code vir Dagbreek Voetbal is 4863-4316 en die FAUER 4863-4317. Weet mos #unitas gaan speel. – at Stellenbosch, South Africa
1
Replying to @MatiesRugby
@MatiesRugby dis weer sulke tyd, Fox Sport Fantasy Rugby. Join die FAUER (interkoshuis) Code: 4863-4317.PS: Dui aan in watter khuis jy is.RT – at Stellenbosch, South Africa
Replying to @Dagbreek1921
@Dagbreek1921 dis weer sulke tyd, Fox Sport Fantasy Rugby. Join die FAUER (interkoshuis) Code: 4863-4317.PS Dui aan in watter khuis jy is.RT – at Stellenbosch, South Africa
Replying to @koshuisrugby
@koshuisrugby dis weer sulke tyd, Fox Sport Fantasy Rugby. Join die FAUER (interkoshuis) Code: 4863-4317.PS Dui aan in watter khuis jy is.RT – at Stellenbosch, South Africa
Dalk weird, maar ek is op die oomblik mal trots om Suid-Afrikaans te wees!#RIPMandela
#Madiba is sopas oorlede. Dalk een van die grootste dae in die geskiedenis van SA. Geen sosiale netwerke vir my vir n week.
Replying to @rugbycheetah
@rugbycheetah gaan kyk op Youtube Fox Sport Rugby HQ se Top 5 Top5s. Os en Naka vat die prys met hul "Fatman" drie! Uitstekend!
Replying to @koshuisrugby
@koshuisrugby baie dankie vir n ongelooflike lekker ete en 'n goeie jaar. Sien julle volgendejaar #Sauerkomhuistoe
Johan Goosen terug op die veld! Hoop werklik dis nie te vroeg nie, maar ek hou daarvan! @MarnusEngelbrec @PietieL66
Peach, hy laat stilwees ongemaklik voel!!@MarnusEngelbrec @Hmanvzyl @joebotha8
Replying to @hannojacobs
@hanno1000 jy het mos die waarheid gepraat!! #agFLIPvdMerwe – at Cape Town, South Africa
Kaptein Pirate span die seile... #kurtdarren – at Cape Town, South Africa
1
