
New SA pop group, CORTINA! Manager: @Lifeinabulb Bookings through @LifeInABulb
South Africa
Joined March 2011
- Tweets1.2K
- Following333
- Followers502
- Likes79
Hey almal!! As julle gister ons musiek video op kykNET & kie se "Ons Stories- Môre as ons Groot is" misgeloop... fb.me/63lMSdIss
4
Hello Julle! Kyk bietjie hierdie #CortinaCover
Laat weet wat julle dink en share groot asb!... fb.me/8Mjd2BNrp
Hey julle!! Hoop julle het 'n ongelooflike oggend sover!! Net 'n reminder, as julle nog nie ons nuwe song "Blou... fb.me/6Py83xup6
CORTINA retweeted
Replying to @CortinaPop
Hey almal!!
ons is BAIE opgewonde om ons nuwe "Single" met julle te deel!! #BlouMaandag is nou op Sound Cloud!... fb.me/2nBqX4B0U
1
Ons eie @debreross en @philschnetler is besig om te skiet aan 'n nuwe #Afrikaanse #Sitkom #Koelpixels Dag 1 KLAAR! Chukkas aan almal!
1
2
Hoe gaan dit et Almal? Jammer ons was so stil die laaste tyd. Hieris 'n foto van ons latest shoot! #CortinaLiefde
Vannaand ondersteun ons ons bandmate, ons vriend, ons tjomma ons Daantjie!! Danie Putter gooi mielies!!!!! Somer Son Premiere!!
Watter een van die volgende is vir jou die beste Ontbyt? 1.Wimpy 2.Mugg & Bean 3.Spur 4.Vovo Telo 5.Lekker by die HUIS??
Kyk die mooi goed wat ons vriend JC Snooke gemaak het!! Ek sien 'n music video!!! fb.me/4gxKxrYWH
Show by die Rustenburg Cansa Relay. Lekker! @CortinaPop @Debreross @PhilSchnetler @DaniePutter @The_Rojean... fb.me/79bANcbyT
1
CORTINA retweeted
Congratulations to our boys OK Go on their YouTube music award! fb.me/3ytG1rnss
Baie geluk aan ons eie Debre Rossouw met jou verjaarsdag!!! Hoop jy het 'n ongelooflike dag! fb.me/1ceYE408x




