Danny Smoke (@DannySmoke3) header
Danny Smoke (@DannySmoke3) profile picture

Singer/Songwriter 🎤 Guitarist 🎸 Producer 🎹 Bookings: [email protected]

Joined February 2022
Ek wil jou vir my vat,​ Want jy is my kat.​ ​ Happy 2023 julle mooi mense! 🤘🏼 Geniet die res van die lang naweek en maak seker jy save Wie’s Jou Kat op jou gunsteling playlist. 🔥 #DannySmoke band #WiesJouKat#music #show #rock #musician #newmusic # SAmusic #producer #afrikaans
1
207
Die jaar het vir my baie highlights ingehou, maar my favourite is die release van Wie’s Jou Kat. Ek het my stilte gebreek en dit gaan nou weer moeilik wees om my stil te kry. 😎​ .​ .​ .​ #DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic
135
Om op te tree is letterlik een van my favourite goed om te doen so laat weet my waar jy is en of jy wil hê ek moet na jou dorp toe kom saam my band. ⚡🎸​ .​ .​ .​ #DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans
91
Die Wie’s Jou Kat musiekvideo is nou beskikbaar vir JOU streaming pleasure! Gooi hom kliphard op jou speakers en sing saam. 🔊​ .​ .​ .​ #DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans #afrikaansislekker
1
194
Ek hoop Wie’s Jou Kat is al op jou braai playlist vir die vakansie. ​ ​ Let me know in die comments wat maak julle die vakansie. ​ .​ .​ .​ #DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans #afrikaansislekker
1
115
En jy sê, "Wie's jou kat?"  ​ Ek sê, "Dis jy my skat"  ​ Ek dink jy's super hot  ​ Ek wil jou vir my vat  ​ Want jy is my kat   ​ Kom ons kyk wie kan die kat wat in my nuutste musiekvideo feature noem.​ .​ .​ .​ #DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock
2
3
192
Wie’s Jou Kat behind the scenes.​ Guys, dit was ’n moerse jol om saam die talentvolle kat, Angelique Gerber, te werk. ​ ​ Wat dink julle van die musiekvideo?​ .​ .​ .​ #DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans
2
202
GROOT FM throwback! 😂​ Dankie aan @diegrootontbyt vir die lekker onderhoud! ⚡​ .​ .​ .​ #DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock #musician #newmusic #Samusic #producer #afrikaans #afrikaansislekker #afrikaansmusiek #trotsafrikaans #afrikaansmusic #singer
3
What is a koala's favourite pop song? Koala me maybe.. 🤙🏼🐨 #eksjammer 😅 Hier is ‘n lekker throwback na ‘n epic toer waar ons in September bietjie music gaan maak het in Australia! 🇦🇺 #koala #austraulia #ausie #sydney #DannySmoke #joulippe #lippe #band #music #show #rock
Het julle al my nuutste musiekvideo uit gecheck? 🐆 Dit was sulke cool experience om saam met sulke talentvolle mense te werk. 💪🏼 Dankie aan almal wat gehelp het met die produksie. Ons het hard gewerk, en ek is baie trots op die! 🔥 Laat weet my bietjie wat julle daarvan dink.
Sound of the drums Beating in my heart The thunder of guns Tore me apart You've been THUNDERSTRUCK! ⚡ Ek voel lewendig elke keer wat ek my guitar op tel en op 'n verhoog stap. 🎵 Dit is 'n elektriese gevoel wat ek net nie kan af skud nie. 🎸
1
Hier is actual footage van my vanoggend toe ek sien dat die Wie's jou Kat musiekvideo al amper op 8K views staan (in net 3 dae)! 🕺🏼 Baie dankie vir elke view, like, share en comment, ek waardeer elke liewe een van julle! 🫶🏼
1
2
As jy dit nog nie gaan kyk het nie, click op die link hieronder en kyk hoe die talentvolle @AngeliqueGerber weg geneem word na 'n fantasie wêreld. 💄 Check dit uit 👉 youtube.com/watch?v=ZbETI181… #DannySmoke #wiesjoukat #angeliquegerber #music #show #musician #newmusic #Samusic
1
1
Dit was vir my ook super sad om te hoor dat dié sanger en aktrise: @Irene_Cara, wat die killer tune "Flashdance ... What a Feeling" vir die 1983-fliek geskryf en uitgevoer het, oorlede is Vrydag, die 25ste November. Mag sy sag rus en die song nog lank leef. 🫶🏼 #ripirenecara
1
Die Wie's Jou Kat musiekvideo is maar net 4 ure uit en ek wil graag net dankie sê vir almal se ondersteuning sover! 🤜🏼💥🤛🏼 Ek wil ook baie dankie sê aan @jacarandafm wie my musiekvideo eksklusief vrygestel het en dié lekker artikel geskryf het. 🙏🏼 Click op die link in my bio!
In net 'n paar minute kom my eerste musiekvideo in twee jaar uit... 😱Baie dankie aan die talentvolle Angelique Gerber wat sulke amazing rol gespeel het! 🫶🏼 Dankie ook aan Conrad Hero van Dapper Media wat my vision so mooi by mekaar gebring het! 👊🏼 Link in my bio🤩 #DannySmoke
1