Deon Raath (@DeonRaath) header
Deon Raath (@DeonRaath) profile picture

Head Homepage Editor at @netwerk24 | Visual storyteller and digital creative | Project Manager (PPM)

Johannesburg
Joined January 2012
Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)Photo by Deon Raath (@DeonRaath)
Deon Raath retweeted
Die oorskot van die 14 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) gesneuwel het, is uiteindelik tuis. @netwerk24 LEES MEER: brnw.ch/21wQEou
1
1
419
Deon Raath retweeted
‘n Taksidermis wil Brendan Peyper ‘n opstopper in die hof gee oor uitstaande skuld van R60 000.Pres. Cyril Ramaphosa sal moet hof toe as hy die Bela-skikking wil omkeer, sê dr. Dirk Hermann van Solidariteit.
1
2
3
2,302
Deon Raath retweeted
Pres. Cyril Ramaphosa sal moet hof toe as hy die Bela-skikking wil omkeer, sê  dr. Dirk Hermann van Solidariteit. 'n Taksidermis wil Brendan Peyper 'n opstopper in die hof gee oor uitstaande skuld van R60 000.
2
3
9
3,098
Deon Raath retweeted
Oudregter Johann Kriegler maak verdoemende bevindings oor die optrede van die Matie-rektor, prof. Wim de Villiers, en die voorsitter van die universiteitsraad, Nicky Newton-King.
2
1
5
1,230
Deon Raath retweeted
Die Matie-rektor Professor Wim de Villiers het ‘n verslag oor die Wilgenhof-koshuis laat dokter, sê oud-regter Edwin Cameron in ‘n plofbare beëdigde verklaring.
10
4
19
3,463
Deon Raath retweeted
Rapport: Brugbouers word Donderdag 24 Oktober in samewerking met die Betereinders, die Fontainebleau Gemeenskapskerk en How2Stay aangebied by Fontainebleau Gemeenskapskerk in Fontainebleau, Randburg. Registreer by [email protected]
1
1
527
Deon Raath retweeted
Suid-Afrikaanse soldate maak alweer skandes met hulle gefuif in die Demokratiese Republik van die Kongo en ‘n dominee van die VGK is in die sop nadat ‘n gemeentelid in ‘n erediens opgestaan het om te bieg dat sy met hom in ‘n buite-egtelike verhouding was.
5
2
9
3,034
Deon Raath retweeted
Ons vertel jou alles oor die chaos op die land se paaie, met swaar sneeu-neerslae wat duisende motoriste in KwaZulu-Natal vaskeer.
2
1
9
1,136
Deon Raath retweeted
Druk die plakkaat uit om te gaan rondswaai by die stadion of waar jy die wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks kyk. Plaas 'n foto met die plakkaat aanlyn met die hutsmerk #BokRapport en jy kan die boek ‘Rapport 30 Beste Bokke’ wen. Plakkaat: brnw.ch/21wMnMw
1
1
4
540
Deon Raath retweeted
Rapport is nou op WhatsApp! Indiepte nuus, sport, menings en leefstyl. Nou gerieflik geïntegreer in jou WhatsApp. Dis vinnig en maklik om Rapport by jou WhatsApp-channels te voeg. Klik hier: brnw.ch/21wMhkf
1
326
Deon Raath retweeted
Lees Sondag in Rapport en op Netwerk24 by netwerk24.com/rapport ‘n Ouerpaar gaan hof toe om te keer dat hulle seuns die familietrust aan ‘n omstrede kerk in Pretoria skenk.
1
1
2
831
Deon Raath retweeted
Stuur jou foto, ‘n kort beskrywing, jou naam en van, kontaknommer asook jou skool se naam na [email protected]. Jy kan alleen of as ’n paartjie inskryf. Inskrywings sluit op 16 Oktober 2024. Die finaliste word in Rapport en op Netwerk24 bekendgemaak.
2
1
439
Deon Raath retweeted
Rapport is nou op WhatsApp! Indiepte nuus, sport, menings en leefstyl. Nou gerieflik geïntegreer in jou WhatsApp. Dis vinnig en maklik om Rapport by jou WhatsApp-channels te voeg. Volg hierdie skakel en sluit by ons Whatsapp-channel aan: brnw.ch/21wLThY
1
2
244
Deon Raath retweeted
Die ma van ‘n jong meisie wat glo vier jaar gelede deur die verdagte in die Deveney Nel-moordsaak verkrag is, sê die staat het sy plig versuim. Sy vertel in ‘n hartroerende onderhoud hoe haar dogter altyd wou verhinder dat dieselfde lot iemand anders tref.
10
2
26
2,536
Deon Raath retweeted
Rapport is nou op WhatsApp! Indiepte nuus, sport, menings en leefstyl. Nou gerieflik geïntegreer in jou WhatsApp. Dis vinnig en maklik om Rapport by jou WhatsApp-channels te voeg. Volg hierdie skakel en sluit by ons Whatsapp-channel aan: brnw.ch/21wLThY
1
2
424
Deon Raath retweeted
AfriForum gaan die konstitusionele hof vra om die aanstelling van oudregter John Hlophe in die Regterlike Dienskommissie tersyde te stel.
4
1
10
1,270
Deon Raath retweeted
‘n Ongekende gesondheidskrisis bedreig lewens in openbare hospitale nadat krakers die rekenaarstelsel binnegedring het waar al die inligting oor pasiënte se gesondheid gestoor word.
2
1
2
971
Deon Raath retweeted
Die DA kan tot sewe kabinetsposte in die nuwe regering van nasionale eenheid kry, waaronder die gesogte pos van leier van regeringsake. En Theuns Eloff sê vir Hanlie Retief hy het ná dertig jaar van ontnugtering weer hoop het vir die land.
4
3
1
13
2,037
Deon Raath retweeted
‘n Indiese bouer wat homself om die lewe gebring het, gee in sy laaste brief besonderhede van hoe een van die berugte Gupta-broers hom geboelie het. Die broer, Ajay Gupta, is Vrydag daaroor in hegtenis geneem.
2
1
5
868
Deon Raath retweeted
SA rugby sê die Bok-span wat die wêreldbeker gewen het, was heeltemal te wit. Op die vooraand van die verkiesing is die DA diep bekommerd oor of hy sy meerderheid in die Wes-Kaap gaan behou
1
1
3
765