Best Video production and shows by Big Bank Productions and Acoustic Productions SA. Contact us for bookings.
Johan Van der Merwe updated their status.
Geloftefees 2018.
Gisteraand was baie lekker by Lahoff laerskool in Klerksdorp met die begin van hulle lente fees. Karavane en kampers reg rondom die veld en elke ou kuier te lekker. Die fees is ook oop vir die...
Hi Almal Onthou KHS se ope dag vanaf 14:00 tot 20:00 vandag. Klank, beligting,verhoog en tent verskaf deur Johan van der Merwe Musiek.
Edenburg wildsveiling vandag by Swartruggens. Johan van der Merwe musiek doen die klank, verhoog, beligting en visuals. Bok van Blerk en Appel tree ook later daar op vanaand. Baie dankie aan my...
Acoustic Productions SA is proud to announce the success of Klerksdorp Hoërskool "Manne aand" With Wynand Strydom, Johan Van der Merwe, Dirkie Visagie and Os du Randt!
Lekker vinnige 20 Minute set-up by Laerskool Noordvaal in Orkney saam met ons venote Johan van der Merwe Musiek. Vandag Rock hierdie colour Run.
Hier is ń paar Foto`s so deur my lewe in die laaste 14 jaar in die musiek bedryf.
Nog Foto`s
Liedjie geskryf en gesing deur Johan van der MerweVideo deur Dana ...
En nog !!!! Hel dit was net ń fees en gaan nog vir lank wees.