Koue Lirieke (@KLirieke) header
Koue Lirieke (@KLirieke) profile picture

as hulle n donkerder kleur as swart maak dan sal ek ophou swart dra...

Joined October 2014
Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)Photo by Koue Lirieke (@KLirieke)
Koue Lirieke retweeted
OMG 😩😍✨
4
303
2
689
Ek drink met die hoop dat ek minder sal voel
3
10
As n McDonalds cheeseburger vir joj meer vreugde bring as n 5 jarige dogtertjie se glimlag.
1
Stukkend staan ek voor jou, soos herfs se blare val my hart neer. Ek is onvervangbaar. Sonder besefding wurg jy my siel op en klaar.
2
5
Moet nooit jou hart teveel flous met mooie woordjies nie...
3
3
Ek ruik jou nog aan my vel...
2
5
Note to self : moenie saam jou ouers op matriek-vakansie gaan nie... Jy kies jou eie hell...
1
Emotionally: I'm done. Mentally: I'm drained. Spiritually: I'm dead. Physically: I smile.
1
220
226
Die hartseerste is... Om te weet ek kan nie uitmekaar val nie want ek is reeds nie heel nie..
2
1
Jou skaterlag het ek gemiss...
1
Koue Lirieke retweeted
So eensaam om alleen op 'n strand te wees en almal om jou baljaar met hul geliefdes
1
1
Ek bly liefhê met n gebreukte hart...
3
2
Ek dink aan hom as jy aan my vat...
1
Dis hartseer as n persoon al soveel seer gekry het... Dat jy kan sê :" Toemaar, ek is gewoont daaraan "
3
3
current mood
1
250
155