Johannette de Vos (@MarNetGroup) profile picture
Joined August 2011
My mooiste blou-oog poppie!! yfrog.com/hwr0hwhj
1
Hallo almal!! Ons was so lanklaas op die MarNetGroup bladsy!! Het uiteindelik die password gekry!! Hoop dit gaan goed met almal??
Johannette de Vos retweeted
Ciao! RT @BokRadio: linomedia groet jou met @raydylanrocks My hart klop Hard #Eden Super Hero en @MarNetGroup Dag en Nag
Barumba's Langarm in Mountainview vanaand!! Kom kuier saam!!!!!!!!
Baie lekker gesing gisteraand by die Afterparty hier by @Gariepfees , vandag RSG en Gariepfees tent!! Hoop almal het n heerlike lentedag!!
Pak gou klaar vir @Gariepfees Moreoggend vat ons die pad! Ons 1ste slot is 15:30, kom kuier saam!!
Note to self.......... Moenie nuwe skoene na n show toe dra nie!!!!!!! #voetevrekseer!!!!!!!!
Baie dankie vir al die mooi tweets, boodskappe, oproepe oor ons vertoning by die Ghoema Toekennings saam 3 awesome dames!! Was regtig n eer!
Ons is moreaand (Vrydagaand) by Barumba's Langarm in Mountainview! Kom kuier saam!!!
Lekker week vir almal!! Nog net 5 slapies en 2 shows dan is dit VAKANSIE! Kan nie meer wag nie! Jipppeeee
1
Hi julle oulike mensies! Hoop dit gaan goed!! Hier gaan dit goed! Kry seblief al jul mensie om die groep te vol! Lekker dag vir julle!!! xxx
Hi almal!! Hoop dit gaan goed??? Kry asb julle vriende om ons groep te volg!!!! Mooi bly!!! XXX
Hi julle!! Volg ons groep nou!!!! XXXX