Marcha Reed retweeted
Swakopmund-kusfees bars uit sy nate. Dankie Namibië. (Nog 'n petisie val deur sy eie hol) #Streisandeffect
Marcha Reed retweeted
Vir meer info oor die @Jukebox_kykNET toer in Namibie met @Pieter_Koen en @WillemBotha gaan na jukeboxtoer.co.za
Marcha Reed retweeted
Die manne is sterk oppad Namibië toe vir die Jukebox-toer wat môre afskop in Keetmanshoop! Dankie @ActionFord vir die spoggerige wiele!
Marcha Reed retweeted
2 weke in Namibië met dié wiele gaan lekker wees. HOOT vir ons as jul ons sien op die pad. Ons sal waai! 🤗 Sien baie uit om Namibië te sien!
Marcha Reed retweeted
Dis tyd vir @Jukebox_kykNET en vanaf Dinsdag kan jy saam met @Pieter_Koen en @WillemBotha kom kuier in Namibië. Sien jou daar!
Marcha Reed retweeted
Maak seker jy kom kuier saam met @Pieter_Koen en @WillemBotha op die @Jukebox_kykNET toer deur Namibië later die maand!
Marcha Reed retweeted
Namibië is julle reg vir die Jukebox-toer? Vanaf 21 Feb kom @Pieter_Koen & @WillemBotha kuier. Vir meer info jukeboxtoer.co.za
Marcha Reed retweeted
Kyk uit vir @Pieter_Koen en @WillemBotha in Namibie met die Jukebox-toer later die maand. Vir meer info besoek jukeboxtoer.co.za
Marcha Reed retweeted
Vir meer info oor die Jukebox-toer deur Namibie met Pieter Koen en Willem Botha gaan na jukeboxtoer.co.za
Marcha Reed retweeted
Vir al die info oor die Jukebox-toer na Namibie met @Pieter_Koen en @WillemBotha gaan na jukeboxtoer.co.za
Marcha Reed retweeted
Kyk uit vir die @Jukebox_kykNET toer in Namibië met Pieter Koen en Willem Botha wat 21 Feb afskop! Sien jou daar!
Marcha Reed retweeted
Die #Jukebox-toer kuier dié jaar in Namibië. Kom kuier gerus saam met ons! @Pieter_Koen @WillemBotha @kykNETtv @kykNETNou
Marcha Reed retweeted
Kyk uit vir @Pieter_Koen en @WillemBotha in Keetmanshoop, Aranos, Walvisbaai, Grootfontein, Outjo, Gobabis en Windhoek. #Jukebox
Marcha Reed retweeted
1 van my gunsteling lande bly Namibië. Ennnn vroeg volgende jaar is ek en Pieter in Namibië op toer! Iets om na uit te sien!
#jukeboxtoer
Marcha Reed retweeted
Ons beplan 'n #Jukebox-skoletoer vir Namibië. Kontak ons by [email protected] om 'n optrede te bespreek!
Marcha Reed retweeted
#JacaTop20 BREAKAWAY @bobbyvjaarsveld 's latest release, “H.O.L.Y.”, Retweet to help this song enter the chart.
Marcha Reed retweeted
Replying to @bobbyvjaarsveld
Marcha Reed retweeted
MEER AS NIKS is nr 1 op @Kosmos941 in Namibië!! Hoe ongelooflik?! Dankie julle!!



























