Wat dink julle kom ons share en vra almal #jaofnee @MathysRoets @BMWMotorrad @bmwgstrophy @WheelchairTrav @paraplegic
#dryfofsink dit is die vraag. Rolstoel met fatties en noodles
1
2
#bestebuurmanooit wie het so buurman? My grassnyer stukkend en plaas van leen kom sny hy my gras! @willieboshoff
2
8
Groot dinge gebeur..hou hier dop binne volgende maand. Eerste in SA. Eers net leer briek...help!! youtube.com/watch?v=3rTnhNvs…
Ek loop! Verneuk bietjie. Song van my Masters of song cd. youtube.com/watch?v=uuyUxIQO…
1
Grootste afrikaanse lied @janniemoolman @ch2guitarduo @sessnare, Anna Davel en Liesel du Toit. Kinders van die wind.
Ek probeer loop. Is dit verneuk om so te loop? Luister die lied. youtube.com/watch?v=uuyUxIQO…










