Ek wou vir jou gesê het "ek's 'n gemors oor jou" maar jy't my dan teen jou gewaarsku,hoe kan dit dan jou skuld wees?
&when the phone call finally ends, you tell me thanks for being a friend. I'm stuck in the friendzone again.
Daar's min ding so vervelig om te leer soos dit wat jy klaar geleer het nie. #eindeksamen
"@disneywords: I never get my hopes up so I never get let down. –Eeyore" @morneqqq DIS JY UITGEKNIP!!!
Gewone klere hierdie tyd van die jaar. Mag my kleredrag my gatvol vir skool wees weerspieël. #tshirt en #visplakkies.
Ek klink al deesdae soos 'n ou tannie, maar magtig man, moenie tydens my fliek kom sit en stry in dieselfde kamer as ek nie.
2
Ek's nie sommer negatief teenoor my skool nie, maar vandag het ek myself 'n minimum van 20keer hoor sê "Fucked up skool, Fucked up skool."
