MurrayAndMe (@MurrayAndMe_SA) header
MurrayAndMe (@MurrayAndMe_SA) profile picture

Murray & Me skryf, publiseer en versprei hoë gehalte kinderliteratuur in Afrikaans, Engels en Braille. Tans fokus ons op prenteboeke gemik op 5–9 jariges.

Joined September 2015
Ons het twee pragtige boeke oppad! So kan jy ons ondersteun:
1
4
Gratis aflewering tot 13 April!
25% af tot die einde van die Blokraai Kompetisie! murrayandme.co.za
Blokraai Kompetisie! Wen 'n hoverboard! murrayandme.co.za
#MusingsonaMonday This extraordinary story was first published in 1922!
Gelukkige boekwurms maak óns gelukkig! #kersfeesinkopies
1
Dankie @SARIETydskrif. Die elwe werk hard om al die Kersfees bestellings te pos!
Die Kersfees hopies word kleiner. Poenankies vlieg! Bestel jou bundel by murrayandme.co.za
By die bekendstelling van #Poenankies, 'n versameling kinderstories deur bekendes. Dit is pragtig geïllustreer deur drie kunstenaars en uitgegee deur @MurrayAndMe_SA, 'n klein span wat groot dinge regkry.
1
2
5
Poenankies - 'n versameling kinderstories deur bekendes. @GielieHoffmann @ClemenGold murrayandme.co.za
1
1