WhoeverIWanttobe. (@Net_afr) header
WhoeverIWanttobe. (@Net_afr) profile picture

Chuck it in the fuck it bucket.

Joined July 2013
Photo by WhoeverIWanttobe. (@Net_afr)Photo by WhoeverIWanttobe. (@Net_afr)Photo by WhoeverIWanttobe. (@Net_afr)
Have you ever been so sad and irritated that the sound of someone breathing to loud annoys you to the point of crying?
1
2
Ek sal vir jou ontbyt,middag ete,aand ete en gelukkig maak.
3
3
As vrydag n gesig gehaad het, het dit baie soos jy gelyk.
3
1
Jys n kombinasie van al my gunsteling dinge.
2
2
*single* smokes hubbly and watches series *with bf* smokes hubbly and watches series.
1
2
There's fire in my heart, it's just a false alarm
1
1
Al leen ek my hart uit vir jou.Weet ek jy gaan 'n mooier een kry.Weet ek jy gaan 'n beter een kry @BouwerBosch #bouwen #VirMyHart
1
4
Ek het verloor, tog ook gewen
2
1
Eks nie mooi nie. So ek moet snaaks wees
2
2
Ek kan nie wag om eendag saam my sielsgenoot te bly nie.. Dis soos n sleepover met jou beste vriend elke aand
Ek kort GELDige redes waarom ek nie more wil gaan werk nie.
2
Ek kort n drukkie... En n Cruiser. Het jy al ooit n hartseer ou in n cruiser gesien?
Ek hou my asem op , tot ek jou hand kan vashou.
1
2
Ek bid oor jou in die aande.
Jy hoef nie ander mense se goed keuring te kry om te besef jys werd elke bietjie liefde nie.
1
Ek mis jou so baie ..maar ek weet die persoon wie ek mis is lank nie meer jy nie.
You can be as broke as you want..you can be as drunk as you like - i'll never let you out of sight.
2
Wag net n bietjie. Moenie nou ry nie. Bly nog n bietjie , hier by my.
1
Alleen wees is n goeie ding. Jy vind Jesus. Jy vind jouself.
2
Die siggaret wat jy aan steek een vir een..sal jou nie laat vergeet nie.