Dagbreek Quadjar (@Quadjar2014) profile picture

Ons is hier om almal kak te gee!

Joined October 2013
Die tyd is hier, laaste koppeling aan eerstejaar! Klaar geworry! #nextstop #quadjar
Nou mag jy maar suip! @Leendert321 Jy verdien dit! #nolove #greatpunches
Lenny getting his shit together! @Leendert321 Sterkte vir more aand! #workhard #boksharder #staredownalldaylong
Kan die hoof kommitee-lid van die gym @C_Wiese net 'n slag begin fokus op sy hele lyf! #legday #whereistheresults
1
1
Ons gaan vir jou 'n standbeeld oprig vir die hoeveelheid ure wat jy aan gemeenskapdiens spandeer! @DirkJ8 #150 #kunswerkeisniksinmyoe
Hoop nie jou boude lyk soos @llewellynstev s'n nie. @DirkJ8 #grondpadindietronk
Geluk @eddieschutte09 jy verdien dit! #COB #koopdaaimuffins
@Jacques7600 The person sitting next to you on the quad-bankie. The person that sees what everyone's been missing. #unknown
Stel voor julle almal kom op die quad op hierdie mooi sonskyn dag. #quadie #betekeniets
@Leendert321 vat jy net die houding saam met jou boks toe en jy sal fine wees! #ekkruipweginMurry's #daktuin
Ons wil jou net herinner aan jou eerste gooi paaltjies toe vandag! @eddieschutte09 #shocking
Ek stel voor jy oefen meer anders doner hulle jou hard! @Leendert321 #HHwagvirjou #diebokskom