Sonskynfees (@Sonskynfees) header
Sonskynfees (@Sonskynfees) profile picture
Cape Town
Joined January 2014
Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)Photo by Sonskynfees (@Sonskynfees)
Ons het iets vir almal! Kom "kleur" jou hare by Studio One Hair and Beauty se "Fashion hair colour" Stalletjie vir net R20.00! Sien julle oor 2 DAE! #Sonskynfees #2daeomtegaan #Studioone #Hare #Hairspray #Kleur #TenbatevanAltaduToit
2
4
Kom geniet ontspannende Handmasserings, gedoen deur Dione Lifestyle, by hierdie naweek se fees vir slegs R20.00! #TenbatevanAltaduToit #Maaknverskil #DioneLifestyle #Lekker
2
3
** NEEM ASSEBLIEF KENNIS ** Neem asseblief kennis van die NUWE Tye van die kunstenaars se optredes! Maak Seker jy mis nie jou gunsteling kunstenaar se optrede nie! #Sonskynfees #Optredes #Kunstenaars #Fees
2
3
Daar sal 'n Nedbank ATM beskikbaar wees by Saterdag se #Sonskynfees! Bring Kontant om lang rye te voorkom en om ons wonderlike eet en drink stalletjies voluit te geniet! Sien julle daar! #Netnognpaardae #Nedbank #ATM #Kontant
1
3
Net bietjie meer as 'n week om te gaan! Ons hoop julle het al julle kaartjies gekoop! Dit gaan 'n ongelooflike dag wees! #Sonskynfees #Borde #Hillcrestquarry #Fees2020 #Koopkaartjiesnou
3
3
Baie dankie aan SP Beeselaar Attorneys vir julle bydrae tot hierdie jaar se #Fees! Sonder julle is die dag nie moontlik nie! #Borg #Sonskynfees #SPBeeselaar #Fees2020
2
4
Sonder ons #borge is die #Sonskynfees nie moontlik nie! Baie dankie aan Byers Security Solutions vir julle bydrae! Ons Sien uit om die dag saam met julle te geniet! #ByersSecurity #Sonskynfees #Fees2020 #Baiedankie
2
3
Sonskynfees retweeted
Baie dankie Tafelberg Furnishers in Bellville dat ons meubles vir die VIP tent by die Sonskynfees kon uitsoek! Ons waardeer dit opreg! #Altasorg #Tafelberg #Baiedankie #Onswaardeerdit
2
2
Baie dankie aan die ASL Group dat julle 'n #borg is vir hierdie jaar se #Sonskynfees! Ons waardeer dit opreg en sien uit na 'n dag vol vermaak saam met julle! #ASL #Sonskynfees2020 #Borg2020 #Baiedankie
1
2
Ons weet hoe om jou Vrydag op te kikker! Met die #Sonskynfees2020 Program! 🙌🙌 Ons hoop om julle die 29ste Februarie, by Hillcrest Quarry, te sien vir 'n dag VOL vermaak! Kaartjies is NOU by Computicket beskikbaar! #Sonskynfees #Program #Kunstenaars #Fees #Tye #VolDag
2
2
Sonskynfees retweeted
Reading the morning paper and there one of our designs pop up! What a way to start the morning! 🙌🙌 Thank you @TygerBurger for being such a great @Sonskynfees sponsor! Support the cause and buy your tickets now via Computicket! #Sonskynfees2020 #Design #supportthecause
2
3
Daar hoor julle dit van @charlizeberg ! Ons is so opgewonde om die dag saam met julle te spandeer! Koop julle kaartjies NOU by Computicket en kom geniet die dag saam met ons op 29 Februarie 2020 by Hillcrest Quarry! #Sonskynfees #Charlize #Fees #Kunstenaar #HelloHello
2
4
1
7
Die laaste, maar nie die minste nie, het ons vir Dani Ville wat by hierdie jaar se #Sonskynfees op 29 Februarie by Hillcrest Quarry gaan optree! Ons Sien uit na 'n wonderlike dag vol vermaak! Koop julle kaartjies NOU by Computicket #Kunstenaar #Fees #2020Sonskynfees
2
3
Sonskynfees retweeted
** Kunstenaar Borg ** Baie dankie aan die ASL Groep vir die borg van @BrendanPeyper vir hierdie jaar se Sonskynfees! Ons waardeer dit opreg! #Fees #Borg #KunstenaarBorg #BaieDankie #ASL
2
1
Ons is seker julle het al hulle liedjie "Ek is meer werd" gehoor! As nie, gaan luister dit sommer nou dadelik, dit is genoeg om enige iemand hoendervleis te gee! Ons is trots om vir John James by hierdie jaar se #Fees te he! Sien julle op 29 Februarie 2020 by Hillcrest Quarry!
2
7
Daar hoor julle dit! Kom kuier lekker saam met @Tasche by hierdie jaar se #Sonskynfees op 29 Februarie 2020 by Hillcrest Quarry! Kaartjies is by Computicket beskikbaar! #Fees #Sonskynfees2020 #Kunstenaar #Tasche #Komkuiersaam #Koopkaartjies
2
5
Dit gaan beslis 'n dag vol vermaak wees! Ons volgende kunstenaar, wat by Sonskynfees op 29 Februarie 2020 by Hillcrest Quarry, gaan optree is @charlizeberg ! Ons hoop julle het al julle kaartjies! Dit gaan 'n onvergeetlike dag wees! ☀️☀️ #Sonskynfees2020 #Fees #Kunstenaar
5
1
10
Ons gaan Shongololo Shuffle saam met @emoadams op 29 Februarie 2020 by hierdie jaar se #Sonskynfees by Hillcrest Quarry! 🕺🕺💃 Kom sing, dans en kuier saam met ons! Kaartjies is beskikbaar by Computicket, maar hulle verkoop vinnig so maak seker om jou kaartjies vandag nog te kry
3
1