VeranderDinge (@VeranderDinge) header
VeranderDinge (@VeranderDinge) profile picture

Kom kuier saam met @amorersg en @eloisecupido soos hulle gesels oor die kinkels en die kabels wat die lewe interessant maak. Pasgemaak deur @BrightRockZA.

South Africa
Joined July 2015
Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)Photo by VeranderDinge (@VeranderDinge)
In die laaste episode van hierdie seisoen @EloiseCupido vind dan uit hoe om ’n behendige ouer vir uitruilstudente te wees. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op @kykNETtv @BrightRockZA
2
1
In die laaste episode van hierdie seisoen @Amorersg gesels met die Springbok-legende Chester Williams. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op @kykNETtv @BrightRockZA
2
3
Dan sien @EloiseCupido hoe perde se stille waardigheid kinders met spesiale behoeftes se lewens, en gesondheid, verander. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
@VeranderDinge bekyk ook die moontlike struikelblokke wat mense uitdaag wanneer hulle met iemand van ’n ander kultuur trou. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv #LoveChange
1
Replying to @Amorersg
@Amorersg gesels met die immergewilde aktrise @LizzMeiring en vind uit hoe haar kreatiwiteit haar lewe beïnvloed het. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
1
3
Replying to @EloiseCupido
@EloiseCupido ontdek ’n verlore ondergrondse stad in Johannesburg - danksy gevorderde lasertegnologie. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
3
5
Replying to @Amorersg
@Amorersg kuier by die bedrewe akteur @zanemeas en vind uit hoe hy deesdae ander mans inspireer om beter pa’s te wees. Dan kyk ons na ’n paar ongelooflike ontwikkelings in die plaaslike mediese veld. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
1
2
Daarna kry ons raad oor die hindernisse van huis-deel, en @EloiseCupido gaan loer in by ’n rehabilitasiesentrum vir aasvoëls – die aarde se anti-helde. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
5
3
Vanannd op @VeranderDinge @MarianneThamm, die spitsvondige joernalis en skrywer, gesels met @Amorersg oor haar lewe en die liefde wat sy vir Afrika koester. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
4
2
As jy gisteraand se episode van VeranderDinge misgeloop het. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00. @Amorersg, @EloiseCupido @BrightRockZA #LoveChange
1
1
Replying to @EloiseCupido
@EloiseCupido ondersoek ook die moeilike oorgangsfase wanneer kinders na hul ouers moet begin omsien. Dan kyk ons hoe raaiselkamers, die nuwe ontsnappingsspeletjie vir oud en jonk, werk. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
4
3
Replying to @Amorersg
@Amorersg ontmoet die bekroonde akteur en musikant @opperman_frank, wat ons destyds op Orkney Snork Nie laat skaterlag het terwyl hy diep in ons harte ingekruip het. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
2
4
Hierdie week kuier ons by die veelsydige akteur @opperman_frank. Skakel Donderdag in op @kykNETtv @Amorersg @EloiseCupido
2
3
Al ooit gewonder hoe “crowdfunding” – oftewel, skarefinansiering – werk? @Amorersg klop by ʼn deskundige aan om meer daaroor te leer. Kyk die episode vanaand om 18:00 op kykNET. @BrightRockZA - die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander. #LoveChange
Vanaand @Amorersg lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, @RediTlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. Kyk die episode om 18:00 op @kykNETtv
2
6
Hierdie week op @kykNETtv, @VeranderDinge lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, @RediTlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. #LoveChange Pasgemaak deur @BrightRockZA die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander.
4
3
Replying to @EloiseCupido
@EloiseCupido ontmoet gesinne wat tussen verskillende stede pendel en ons maak ʼn draai in die opwindende wêreld van vroulike skaatplankryers. Kom gesels vanaand saam met @Amorersg en @EloiseCupido 18:00 op @kykNETtv
1
1
Vanaand @Amorersg vertoef in die geselskap van Suid-Afrika se eerste supermodel, Josie Borain, en kyk terug oor haar loopbaan in die mode-wêreld. Kom gesels vanaand saam met @Amorersg en @EloiseCupido 18:00 op @kykNETtv
2
2
In die jongste aflewering @kykNETtv het @Amorersg lag-lag besoek afgelê by komediant, @JasonGoliath. @EloiseCupido het uit te vind presies wat die onlangse hofbeslissing oor dagga beteken. ʼn vindingryke kunstenaar het ons gewys hoe jou slenter-sandale kleurvol herwin kan word.
4
2
Wie is lus vir 'n bietjie VeranderDinge met @Amorersg @EloiseCupido? Nog net 'n paar slapies! As jy 'n episode van VeranderDinge misgeloop het. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00. #LoveChange