Dan Roodt (@danroodt) header
Dan Roodt (@danroodt) profile picture

Skrywer. Denker. #Afrikaner #Patriot #Posthumanis #Bittereinder E-pos: [email protected]. Patreon: https://nitter.gq/t.co/rjWjRLT5AX. https://nitter.gq/t.co/zdL7XIKYpg

Kakania
Joined February 2009
Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)Photo by Dan Roodt (@danroodt)
Nou beskikbaar! 'n Meesleurende Europese reisverhaal wat in die Middeleeue afspeel. 748 bladsye. Publikasiedatum: 30 September 2025. Slegs R340 + R60 koerieraflewering oral in SA. Klik op dié skakel: buy.stripe.com/28E6oGeDn5vo8…
3
2
12
6,240
1/2 Ek kyk as buitestaander na Suid-Afrika se munisipale verkiesings. Pas ons politieke bestel by die land se uiteenlopende taal- en kultuurgemeenskappe? En bied enige party ’n ideologiese alternatief vir die ANC en die SAKP? Of skuif ons maar net die dekstoele op die Titanic reg? Ek praat ook oor die wreedheid waarmee ons in Suid-Afrika moet saamleef, na aanleiding van die plaasaanval waarin Donovan Marx se ore afgesny is. Videoskakel in die eerste kommentaar.
3
2
8
361
Dan Roodt retweeted
How's this for a piece of history? Made in Transkei...
14
23
256
3,338
Ingérence Russe (Russian interference)
3
259
Where do Afrikaners belong? Most don’t want to flee. They want a safe, recognised home in their country of birth. If they’re told they don’t belong in Africa, where do they belong? Perhaps in Europe? 🎥 Afrikaans audio, English subtitles.
8
3
2
18
1,396
1/2 VIDEO: DIE BREYTEN BREYTENBACH WAT EK GEKEN HET - VAN PRETORIA TOT PARYS Van die beskuldigdebank in Pretoria tot die kafees van Parys: ek vertel van my persoonlike ontmoetings met Breyten Breytenbach en die mens wat ek leer ken het. Skakel in die eerste kommentaar hier onder. Ek onthou ons ontmoeting by La Boule d’Or ná sy vrylating, ’n Borges-lesing by die Collège de France, gesprekke in Parys en ’n aand saam met Breyten, Yolande, Jan Rabie en Marjorie Wallace tydens ’n vervoerstaking—met ’n Citroën 2CV tussen die stilstaande verkeer. Dit is ’n persoonlike herinneringsverhaal oor die digter, skrywer en mens. In ’n volgende video bespreek ek sy politieke idees.
1
1
2
534
1/2 A STRAIGHTFORWARD PATH OUT OF THE UKRAINE WAR Jeffrey Sachs has put a four-point plan on the table that, on paper at least, looks like one of the clearest attempts yet to end the fighting in Ukraine without simply kicking the can down the road. It’s not complicated, and that’s part of its appeal. Read the whole article in the first comment below.
1
205
Wat dink u van die oorlog deur die VSA en Israel teen Iran wat globale energiepryse laat styg het?
38%Ek steun die oorlog
38%Maak liewer vrede
23%Ek gee nie eintlik om nie
65 votes • Final results
1
1
705
Bienvenue à Paris! 🇲🇫
541
7,270
813
33,347
1,624,999
Dis nou vir jou 'n ding: een van my kykers op YouTube wil hê ek moet 'n video oor my verhouding tot Breyten Breytenbach opneem. Hoewel ek nie baie goed met hom bevriend was nie, het ek hom wel sedert ten minste 1982 geken en hom verskeie kere ontmoet, met hom gesels, selfs saam met hom gekuier in 'n kafee of restaurant, ens. Ek het selfs 'n foto van hom en my kinders saam in 'n Viëtnamese restaurant in Parys toe ons tweeling maar vyf jaar oud was. Ek dink ek sou iets interessants oor hom kon sê, sonder om in die soort klakkelose bewondering of sikofansie te verval waarmee baie (linkse) Afrikaners na hom kyk. Is daar nog iemand hier op Facebook wat dink dis 'n goeie idee. (Miskien wil niemand daarna kyk nie, haha?)
6
1
16
2,012
1/2 Brandstigting, plundery en straatgevegte: wat gebeur in Frankryk, en wat beteken dit vir die land se politieke toekoms? In hierdie video bespreek ek beeldmateriaal van die onluste van 17 Oktober, onder meer naby die Place de la République in Parys—in die buurt waar ek self jare gelede gewoon het. Ek kyk na die omvang van die geweld, die aanvalle op winkels en openbare geboue, en die politieke stryd rondom die gebeure. Kyk die video by die skakel in die eerste kommentaar hier onder.
2
4
10
556
Europe’s Triple Own Goal Europe’s leaders have pulled off a rare feat: open friction with the three powers the continent actually needs: Russia, China and the USA! Link to my full article underneath in the first comment.
1
2
233
1/2 Wie se draaiboek volg ons plaaslike linkses? My repliek aan Gert van der Westhuizen oor linkse en regse Afrikaners, ideologie en ons toekoms. Lees die artikel op Substack: Skakel hier onder in die kommentaar.
🤖 Made with AI
1
1
3
318
1/2 EU Capital Erupts as French Riots Cross Border Observers agree: the violent riots that have been shaking France for weeks, and now also the Belgian capital Brussels, have nothing to do with school and youth unrest. Entire article underneath.
1
2
9
427