DIVE, HUNT, SLEEP, REPEAT

Cape Town / Betty's Bay
Joined December 2014
As jy vir die eerste keer gaan sit na n vol dag. Dan sien ou Strepies haar gap vir aandag.
9
116
Baie geelstert in Hangklip wat net nie wil byt nie. Probeer skiet, maar water te groen. Skoon plekkie in die kelp gekry met n klompie groot hotties.
7
3
1
121
2,078
Daars net een ou in Betties wat meer as ek braai en dis hierdie ou. Hy maak mooi vure.
6
3
144
3,944
I had a house full of Americans this weekend with braaing untill after midnight every night and way to mutch wine. Went riding at Atlantis today with Pizza at Blue Peter afterwards. They love South Africa.
8
2
1
156
4,614
Mooiste see dag. Gou n vinigge duik gaan maak.
7
2
1
121
1,993
I put my one Trail Cam on different spots searching for something unusual. Nothing to new, but the Cape Clawless Otters at Betty's Main Beach is nice to see.
16
9
188
2,702
Yo kyk wat sien ek op die lang plaas!
4
83
1,982
Water is maar groen. Darm een pit gekry. Sterrekies werk in diep, maar nog niks opgetel nie. Wind steek nou op.
1
48
1,535
Ek hoop die winter see is al verby. Water voel maar koud hier teen die wal.
1
60
936
Best thing about the Beach House is the 3min bos paadjie en dan is jy op die beach.
9
1
198
3,700
My first weekend in my new beach house. Bit of a house warming with a special friend. Mr. @JDEGOEDE , I like your wines, but this one is the best of the best. Got it as a bday present 3 years ago and kept it.
20
3
212
4,342
Ekt vanmiddag my Trail Cam in n bospaadjie langs die see gaan sit. Nou net n trigger gekry. Lyk soos n hele trop Cape Clawless Otters. Kan nie wag om die video op sd card te sien nie.
8
112
1,824
112km van grondpad en paadjies. Dit was die mooiste pad en reg hier naby my huis. Trips is nog te kort. Hierdie ou plaas huisies is my gunsteling.
9
6
1
201
3,687
Tesselaarsdal vir n Stoney. Dit het te gou gegaan tot hier. Ek moet n langer trip beplan.
5
65
1,269
Time to ride!
4
68
1,099
Loving this new toy way to mutch.
6
1
110
1,790
Lekka dirtroad ride between Botrivier and Villiersdorp. Ontdek mooi plekke op die bike.
3
2
125
1,670
Cam close to my house. Nothing special, just the usual.
13
17
1
267
6,614
Net toe ek dink ek het hulle almal nou al gecover, toe ontdek ek nog n lekker ene.
4
1
96
1,570
Genadendal has intresting museum and rich history I never new about.
3
4
69
1,330