VIDEO: Jong seiljagspan van Kaapstad wen Cape 2 Rio seiljagwedvaart! enca.com/afrikaans/jong-seil… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: ONDERHOUD: Krugerwildtuin oop, maar skade op R500 miljoen beraam. enca.com/afrikaans/onderhoud… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Franschhoek begin die skade bepaal ná meer as 24 000 ha. verskroei. Die vlamme het duisende hektaar plantegroei verteer, hoewel die wingerde betreklik lig daarvan afgekom het. enca.com/afrikaans/franschho… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: 2025: ’n Jaar toe 24 000 atlete se Kaapstad-marathondrome verpletter is. enca.com/afrikaans/2025-n-ja… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Krake in die DA se interne strukture. Dion George het uit die DA bedank. Die party se voormalige federale finansiële voorsitter beskuldig die DA-leier, John Steenhuisen, daarvan dat hy deur die ANC gekaap is. enca.com/afrikaans/krake-die…. #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Kaapse skaatsplankryers mik vir Olimpiese glorie. enca.com/afrikaans/kaapse-sk… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: 'n Kleurvolle huldeblyk aan die geliefde meteoreoloog en weeraanbieder, Anika de Beer. De Beer is op 26 Oktober oorlede ná 'n vyf jaar lange stryd teen melanoomkanker. ttps://www.enca.com/afrikaans/n-kleurvolle-huldeblyk-aan-anika-de-beer #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Prins Andrew – sy titels en herehuis kwyt. Koning Charles III het met die proses begin om die voormalige prins van al sy koninklike titels te stroop.. enca.com/afrikaans/prins-and… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: 'n 70-jarige vrou en haar vriendinne doen wat die Nelson Mandelabaai-metro oënskynlik nie kan regkry nie. Hulle streef daarna om die Smartie-brug te red. enca.com/afrikaans/70-jarige… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Marita van der Vyver se jaar van vrees en vryheid. enca.com/afrikaans/marita-va… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Dié produksie het gehore landwyd en by die Oppiwater-kunstefees geraak. Dié week bied Elzabé Zietsman 'n blik op die reis met depressie by Aardklop. enca.com/afrikaans/routrip-s… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Potchpourri lui Aardklop met drama, flair en humor in enca.com/afrikaans/potchpour… :. #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Onderwysers word gevier: “hulle plant saadjies en bou drome” enca.com/afrikaans/onderwyse… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Geliefde vleiswinkel in Pretoria-Wes, Theron's Vleisprodukte, steier: "Ná listeriose, Covid-19 en beurtkrag is treurige dienslewering dalk laaste strooi"
enca.com/afrikaans/geliefde-… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Heidi van der Merwe het haar lewerkankerdiagnose met meer as twee dekades oorleef. Nou durf Heidi, haar hond en haar Harley, die stryd teen lewerkanker op die langpad aan.
enca.com/afrikaans/heidi-haa… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Nog voor kinders op die Kaapse Vlakte in hulle skole leer tel en spel, word kode 39 by hulle ingedril.
Dit is die protokol wat leerlinge moet volg wanneer daar 'n skietvoorval is. enca.com/afrikaans/op-die-ka… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Miljoene bestee om “spookhospitaal” op te pas, terwyl duisende pasiënte om hulp wag. enca.com/afrikaans/miljoene-… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Ses aktiviste vertel hoekom hulle op ’n maritieme sending is om noodvoorraad by Gaza te kry. enca.com/afrikaans/ses-aktiv… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Ds. Rudi Swanepoel v.d. Aan-die-Berg-gemeente in Jhb het op 3 Aug aan eNuus gesê dit is onaanvaarbaar dat die NG Kerk swyg oor die oorlog & humanitêre krisis in Gaza. Die NG Kerk het sedertdien R250 000 geskenk. enca.com/afrikaans/ds-rudi-s…
#eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
VIDEO: Israel het Gazastad die naweek gebombardeer en dosyne Palestyne is reeds dood.
Met die humanitêre ramp wat by die dag vererger, word Israel se optrede toenemend veroordeel.
Dr. Marthie Momberg deel haar insigte. enca.com/afrikaans/palestina… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
