EonMusiek (@eongroep) header
EonMusiek (@eongroep) profile picture

EON is n Afrikaanse musiek Groep. met lede Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg

South Africa
Joined July 2016
Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)Photo by EonMusiek (@eongroep)
Pretoria is julle reg vir die show! 3 Julie 2019 @timesquareza @eongroep @arnojordaan @pietersmith_official @deongroot @majozimusic @lianie_may @nadinenet @carolinebrussow @samanthaleonard_artist @jakkielouw1 @fatmanbrummer @vincentgordonsa @marulaboom @sorinaflooze @ampie007
2
8
Lekker hier by #sondela ons #show netnou @altustheart @pietermarcato @jerry_jamn @nvrmanagement #legatorecords @accusoundzproductions
1
4
Ons tree eerskomende So. 9 Des om 20:40 op by die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees in Pretoria. Kom ondersteun asb hierdie geleentheid ten bate van die Kinderhuis. Hekke maak 17:00 oop en die optredes begin 17:00. Sien julle daar! #SlaanHomUitDieParkUit.
1
4
Stem asb vir ons om NUWELING van die jaar te wen. @AltusTheart @pietermarcato @NvR_Management @Legatoartists @huisgenoot @GMR_kykNet
4
12
Dankie aan almal wat ons nr1 gekry het by @BosveldStereo se afrikaans top 20
2
7