"@Bridgette_02856: Die sterre sou so trots wees as hulle geweet het dat hulle atome iemand soos jy gemaak het."
2
Lea♡ retweeted
He walked right into her storm unafraid and stood with her in the downpour until the sun came out again.
Lea♡ retweeted
Ek wens ek was daar toe God jou geskilder het. Net om te sien hoe Hy glimlag terwyl hy elke detail perfek beplan.
Hy's bietjie te perfek. bietjie te alles wat ek soek. bietjie te die moeite werd. en ek verdien dit nie. nie eers 'n bietjie nie."
Lea♡ retweeted
Aantreklike meisies is altyd baie insecure,terwyl die Shrek lykende bitches, rondloop en dink hulle is die shit
Lea♡ retweeted
Ek het besef ek hou regtig van hom toe ek sien dis 12:48 en die rede hoekom ek nog nie slaap nie is omdat ek nie vir hom kon nag sê nie.
Lea♡ retweeted
I walk around like everything is fine, but deep down......
inside my shoe, my sock is sliding off.
Lea♡ retweeted
As ek ñ duisend keer moet oorkies,
sal dit elke keer jy wees. @DieKaf
Lea♡ retweeted
Ek mis jou so baie, maar ek kan absoluut niks daaraan doen nie.
Dit is soos om te versmoor en almal om my te sien asem haal.









