Sterkte aan die Adventure leerders wat die naweek in Oos-London aan die SA Kampioenskappe deelneem
1
Pragtige foto van Ane Venter wat Maandag in die beeld verskyn het. Die foto is geneem tydens Vrydagaan se top 30... fb.me/2qZqbEGmX
Baie geluk aan die volgende speelsters wat verkies is tot die 0/16 NW Dogterskrieketspan wat vanaf 6-9 Desember... fb.me/3w3BbBMhJ
Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot die Noordwes 0/14 Krieketspan:
Gaelin Gibbs
Richard Champion
HOOFLEIERS - 2016
Baie geluk aan die volgende Liggieraadslede met hul verkiesing as hoofleiers in verskillende... fb.me/NW12wj7A
Leerder gekies om aan die FSA Jeuguitruilprogram deel te neem vir 2015
Baie geluk aan Tshegofatso Kgomotso Nchoe... fb.me/6OiStW9TW
1
Uitslag: 2de Krieket vs Bergsig 1ste span
Bergsig kolf eerste en teken 323/2 na 50 beurte aan.
Beste boulers:... fb.me/7EgX7JukE
Landloopatleet gekies vir Noordwes Skole Landloopspan
Baie geluk aan Rochelle Menesiez wat in die D 0/17... fb.me/3ru5Tsiln
1
Krieketseuns opgeneem in die 0/15 Dragon oefengroep
Baie geluk aan die volgende rugbyseuns wat opgeneem is in... fb.me/7teLy27CG
Uitslag: 0/15B krieket vs 0/15A Bergsig - 19 September 2015
Lichtenburg kolf eerste.
Teken 154 lopies aan na... fb.me/4pm3a6Iph
Uitslag: 1ste Krieket vs Bergsig 2de
Bergsig kolf eerste en teken 323/2 na 50 beurte aan.
Beste boulers:
Ruben... fb.me/HLA8Uw8d
Uitslag: 1ste Krieket vs Potch Gimmies
Beste boulers:
Duan du Preez - 2 paaltjies vir 66 lopies in 8 beurte
PW... fb.me/2tdbXCh1z
I posted 19 photos on Facebook in the album "Avontuur - SA's" fb.me/4b6ClwqZY
MATRIEKAFSKEID 2015
Die matriekafskeid vind plaas op Vrydag, 2 Oktober 2015. Die geleentheid word in 'n... fb.me/1RtVzcc0w
I posted 7 photos on Facebook in the album "Avontuurspanne vir SA's - 2015" fb.me/6QXCu2XQU
Die volgende leerders gaan na die SA Avontuur Kampioenskappe vanaf 24 - 27 September 2015 te Baynesfield... fb.me/2qvE9gzyd
Uitslag: 2de Dogterskrieket vs H/s Rustenburg - 16 September 2015
Lichtenburg kolf eerste en teken 137 lopies... fb.me/6Xc8E0VZq
