SABC Nuus (@sabcnuus) header
SABC Nuus (@sabcnuus) profile picture

Hierdie rekening dien as die digitale nuusportaal vir SABC, en verskaf nuusinhoud in Afrikaans.

Johannesburg, South Africa
Joined April 2019
Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)Photo by SABC Nuus (@sabcnuus)
SABC Nuus retweeted
Kruger Nasional Park ontvang Bathawks by Anglo American
2
2
Thank you kindly. Dankie vir die luister.
You’re unable to view this Post because this account owner limits who can view their Posts. Learn more
1
1
[IN SPEKTRUM] Vanaand se sokkerwedstryd tussen @BafanaBafana en Ethopië is die loodsprojek om toeskouers stadig maar seker te laat terugkeer na stadions @SABCNews @zarsg #Spektrum
2
1
SABC Nuus retweeted
[NUWE SPEKTRUM TYDGLEUF] Spektrum met @SuzannePax word van die 5de April af uitgesaai tussen 12:00 & 13:00, weeksdae op @zarsg. Dieselfde betroubare nuusprogram, aangebied deur dieselfde betroubare span - net op ‘n nuwe tyd. Verkondig dit wyd en syd! Foto: Soif de Vivre #sabcnews – at Pearly Beach, South Africa
6
15
38
#Murder Who killed Kosie Breedt (12) and Johan Lubbe (11) in April 1978? Watch @Fokusza Wed 16 Dec at 19:00 on @SABC_2 #sabcnews @LynetteFrancis1 @KarindOrville @EulineReid @sabcnuus
3
5
1
8
Please share widely
1
4
2
9
#21DaysLockdown Watter goedere sal deurlopend tydens die afsonderingstydperk beskikbaar wees? Hier is ’n lys. @zarsg #sabcnews @SuzannePax @marlineefouche
1
5
2
SABC Nuus retweeted
#CoronaVirusSA Fokus op SABC 2 skakel vanaand om 18:00 regstreeks oor na Pres Ramaphosa vir sy aankondiging.
1
3
2
Vroeër in Westdene, Johannesburg. Die @SAWeatherServic waarsku teen swaar reën wat plek-plek oorstromings kan veroorsaak. Verskeie paaie in die provinsie is reeds onbegaanbaar. Beplan jou roetes wys. Video: Marlinée Fouché @zarsg #sabcnuus @sabcnuus #sabcnews
2
15
21
In #Monitor - Die #coronavirus word amptelik as wêreld-gesondheidsnoodgeval aangekondig. Suid-Afrika hou om 07:00 'n mediaverklaring oor die virus in Suid-Afrika, en ons hou jou op hoogte. Skakel in tussen 06:00 en 08:00 @zarsg #sabcnews @SuzannePax #sabcnuus
2
7
9
Adv Adelaide Ferreira Watts is gister dood na sy in die Umzimkulu landdroshof met 'n vuurwapen (wat as bewysstuk ingedien is) raakgeskiet is. Die kantoorhoof van die hof en SAPS het Watts se dood bevestig maar wil nie info gee. Luister #Spektrum @zarsg #monspek1 @sabcnuus
1
9
6
Replying to @Fokusza
@Fokusza on 20 October 2019 at 18h00 on @SABC_2 : #Kimberley water and #gangster rehab #sabcnews @SABCNewsOnline @sabcnuus @LynetteFrancis1 @Aletvr @EulineReid
5
2
‘n Nuwe blad op Facebook is besig om reuse reaksie te ontlok. Die #ImStaying blad nooi mense om hulle goeie ervaringe in Suid-Afrika te deel. Maar, nie almal is positief oor die blad nie. @Fokusza Sondagaand 18:00 op Fokus SABC2
‘n Nuwe blad op Facebook is besig om reuse reaksie te ontlok. Die #ImStaying blad nooi mense om hulle goeie ervaringe in Suid-Afrika te deel. Maar, nie almal is positief oor die blad nie. @Fokusza
2
2
5
Die Monitor en Spektrum-span is by @AardklopFees en saai regstreeks uit vanaf die @ATKVSA Boeke Oase. Ons praat alles van Erfenis dag tot Landbou en Omwingsdag, en vele meer! Ons hoor ook musiek van verskeie kunstenaars. Kom praat en kuier saam! @zarsg
5
6
SPEKTRUM: Vandag is Nasionale Erfenisdag. Ons vra: Is die storie van Afrikaans nog relevant? Ons praat ook met Philip Spies oor Afrikaner wees in SA se toekoms. @LizzMeiring kom gesels ook oor die Teater Bystandfonds. Skakel in om 13:30! @zarsg @AardklopFees #rsgklop19
4
1
[POTGOOI] Die toekoms van 300 mense hang in die weegskaal nadat hulle van 'n plaas in Kraaifontein buite Kaapstad afgesit is. Hulle het tent opgeslaan langs 'n besige pad aangrensend tot die plaas. rsg.co.za/images/upload/soun… @zarsg @sabcnuus @AnnymalAnny @Carmell8518
Die ANC het sy mosie van wantroue teen die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, onttrek. Die rede is nog nie bekend nie. @zarsg @sabcnuus
3
1
[POTGOOI] Die Kaapstad Metroraad het regulasies voorgestel wat bepaal dat onbetaamlike gedrag soos vloekery op strande ontoelaatbaar is. Die burgemeesterskomiteelid vir omgewing, Marian Nieuwoudt sê die regulasie word nog opgestel. rsg.co.za/images/upload/soun… @zarsg @sabcnuus
1
4
[LUISTERAARSVRAAG] Dis Vrouemaand en ons wil by jou weet, wie beskou jy as die mees inspirerende vrou in die land? En hoekom? Dit hoef nie noodwendig 'n bekende vrou te wees nie. @zarsg @sabcnuus
2
5
3