Desire Raath (@DesRaath) profile picture
Joined July 2012
Photo by Desire Raath (@DesRaath)
Replying to @OC_Dance_MT
@OC_Dance_MT @OakfieldsEdu Carrie the Musical - fenominal show!
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical dae na die laaste vertoning maal dit nog in my kop. Niemand voor,op en agter die verhoog is onaangeraak gelaat!Wonderwerk!
2
1
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical ń asemrowende produksie met die beste choreografie, musiek,stel,cast&produksiespan.Hoop om dit gou weer op die planke te sien
1
2
Reik na die Sterre ń kreatiewe mengelslaai van top gehalte dans, drama, musiek, sang, giggel en genot @RNDS_Musical. Geen gelyke !!
1
1
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical - Spyt kom altyd te laat en dis altyd jou eie skuld - as jy Reik na die Sterre mis sal dit so wees! Laaste 4 vertonings!
1
Broadway staan opsy vir Reik na die Sterre die Musical!@RNDS_Musical @Kristen_Raath@WillemBotha @Annica88Nix@LBScott@lecram @MarcoSpaumer
2
2
Die GROOTSTE en die BESTE = @RNDS_Musical - mis dit en daars ń leemte in jou kultuuropvoeding!!
1
1
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical Nelspruiters oorval #Pretoria Staatsteater #bus vol #Hoërskool Nelspruit #hoendervleissake@KristenRaath
1
2
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical beste onderhoud ooit op @zarsg oor beste,grootste wonderlikste Afrikaanse Musiekblyspel @FerdiWG@Kristen_Raath@WillemBotha
1
2
voelgoed.co.za/content/reik-… @RNDS fotos - kyk en koop jou kaartjie!
Replying to @rnds
@RNDS Unieke kunstenaars saamgevoeg in ń super produksie -ń MOET sien @neelsclasen @RichardvdWest @SARAH_THERON @WillemBotha @Kristen_Raath
1
3
1
4th time to watch @RNDS Perfection every time. Addicted! @WillemBotha @Kristen_Raath @FerdiWG @JohanJSF @hen_bor. Can't wait for tomorrow!
1
1
1
Kyk vanaand Reik na die Sterre vir die 4e keer - am I addicted???hehe! @RNDS_Musical @Kristen_Raath
1
1
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical vir die 3e keer gesien. Was perfek en nou - MEER perfek! AWESOME!! KWALITEIT!! @Kristen_Raath @CraftCreativeAg @Faith_12220
1
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical BETER AS DIE BESTE-Choregrafie,dans,musiek,sang,script, toneel,stel,beligting,cast...voorwaar uitstekend!
3
2
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical in die gehoor en tot barstens toe opgewonde! There is a buzz in the Opera!! @JohanJSF @hen_bor
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical @Meyer_kenneth Best Soutie ever!! You make us proud!!!
1
2
2