
Grootste Afrikaanse Musical Nog Ooit. Vanaf 10 Julie 2014 in die Staatsteater. #ReikNaDieSterre
Pretoria
Joined July 2013
- Tweets1.8K
- Following343
- Followers664
- Likes599
Reik Na Die Sterre retweeted
"@philschnetler: @RNDS_Musical se musiek video op @kykNETMusiek @Kristen_Raath nitter.gq/philschnetler/status/5…" Ek het dit ook gesien😄 #misjou
Reik Na Die Sterre retweeted
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical Julle was awesome die famielie het julle vreeslik geniet..
Reik Na Die Sterre retweeted
Fantastic Friday Friends! @MarcoSpaumer @lecram @WillemBotha @LBScott @Reg_Hart @hen_bor @JohanJSF @ArnuDeVilliers @RNDS_Musical
Reik Na Die Sterre retweeted
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical dae na die laaste vertoning maal dit nog in my kop. Niemand voor,op en agter die verhoog is onaangeraak gelaat!Wonderwerk!
Reik Na Die Sterre retweeted
Baie geluk @RNDS_Musical met julle baie suksesvolle produksie! Goeie werk!!
Reik Na Die Sterre retweeted
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical #reiknadiesterre Dankie aan SmashHitCo Cast + Crew vir HEERLIKE run! Volgende MonteCasino? London? #ProudlySouthAfrican
Reik Na Die Sterre retweeted
"@ArnuDeVilliers: Thanks to the @RNDS_Musical cast for my #KFC Award... #FingerLikinGood nitter.gq/ArnuDeVilliers/status/…" plesier ! !
Reik Na Die Sterre retweeted
#ReikNaDieSterre wat n amazing produksie!! So jammer dit is verby..
@FerdiWG @Kristen_Raath @RNDS_Musical @Michelleibrandt
Reik Na Die Sterre retweeted
Going to miss my #reiknadiesterre family...Been so blessed with this journey!! Can't believe it's over!! :( @RNDS_Musical
Reik Na Die Sterre retweeted
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical ń asemrowende produksie met die beste choreografie, musiek,stel,cast&produksiespan.Hoop om dit gou weer op die planke te sien
Reik Na Die Sterre retweeted
Baie liefde aan al die @RNDS_Musical cast!! Hoop julle het n great run gehad!! @JohanJSF Jy is n yster!!
Reik Na Die Sterre retweeted
Replying to @RNDS_Musical
@RNDS_Musical julle dit was soo goed! Heti woorde nie! Well done @WillemBotha ☺️⭐️
Reik Na Die Sterre retweeted
Enigsens meer voor en ons was letterlik op die verhoog!! Fantastiese show!! #reiknadiesterre @RNDS_Musical
Reik Na Die Sterre retweeted
Kani wag vir vandag se show nie gaan amazing wees!!! @RNDS_Musical geniet elke oomblik @MarcoSpaumer
Reik Na Die Sterre retweeted
Laaste #ReikNaDieSterre vertoning vandag! @RNDS_Musical @WillemBotha @Kristen_Raath @SARAH_THERON @MarcoSpaumer. Gaan jy kyk ?
Reik Na Die Sterre retweeted
Reik na die Sterre ń kreatiewe mengelslaai van top gehalte dans, drama, musiek, sang, giggel en genot @RNDS_Musical. Geen gelyke !!
Reik Na Die Sterre retweeted
Wat 'n voorreg om een van my heel gunstelinge @SARAH_THERON op @RNDS_Musical se verhoog te kan beleef. #reiknadiesterre
Laaste vertoning! Kan dit nie glo nie... Sterkte aan die hele #ReikNaDieSterre cast! Geniet die laaste een!!
Reik Na Die Sterre retweeted
Sterkte @RNDS_Musical met julle laaste twee vertonings, dit was regtig n hoogtepunt, so trots! Geniet elke oomblik vandag! @CO_Productions


















