Dis_net_ek™ retweeted
Replying to @its_carietz_
@its_carietz_
@notmpinkunicorn
@Mej_Afrikaans
@disnetpluto
@afrikaansenon
@KapteinVerskrik
@jankieplankie_ 👀👌
Dis_net_ek™ retweeted
Jou eerste woorde,
Was foutlose note
Want jy is musiek,
En ek is maar net
Agtergrond akoorde.
Dis_net_ek™ retweeted
Vinnige spel les:
*waardEEr
*gehEIm
*darEm
*hart is gebrEEk
*Fok
*in wisk is dit 'n brEUk
*gevoelENS
*op pad
Dis nie brain surgery nie.
Dis_net_ek™ retweeted
Almal tweet oor die tipe ouens wat hulle wil hê, eerlikwaar wil ek net iemand hê wat my boodskappe antwoord.
Dis_net_ek™ retweeted
My mother didn't raise a fool.
A psychotic cold-hearted bitch..
but not a fool.
Dis_net_ek™ retweeted
I know she's not perfect but she tries so hard for me, and I thank God that she isn't, 'cause how boring would that be #BradPaisley
Dis_net_ek™ retweeted
The sun will steal the magic from us soon, so lets take one more trip around the moon. -Sam Hunt
Dis_net_ek™ retweeted
Skielik het jou naam haar nie meer laat glimlag nie, maar eerder naar gemaak.
En al die gelukkige herinneringe is nou pynvolle flashbacks.
Dis_net_ek™ retweeted
As ek myself, net voor die fisika-vraestel, by 'n 5m hoë gebou afgooi, wat sal my eindsnelheid wees as ek die grond tref?
Dis_net_ek™ retweeted
Meisies kyk net soveel vir looks, as wat ouens doen.
Moet dit nie eers probeer ontken nie.
Dis_net_ek™ retweeted
Ek dink nie my ouers het besef hulle dogter word groot om 'n ooremosionele, sarkastiese asshole te wees wat verslaaf is aan die internet nie
Dis_net_ek™ retweeted
By 'n matriek-expo en nog nie een van die meisies wat rokke model het al geval nie.
Ietwat disappointed.













