Replying to @christipanagio
@christipanagio: MISSING PERSON (friend!), PLEASE HELP BY RETWEETING ! @NicoPanagio nitter.gq/christipanagio/status/…
1
#ReikNaDieSterre Openingsaand!!! OngelooooooooFlik!! Eks so trotS!!! @WillemBotha @LBScott
Oppad na #ReikNaDieSterre se amptelike opening by die staatsteater!! SO trotS!!!! @WillemBotha
HappY BdaYmy favourite mensie! Jys 1 van di wonderlikste mense in my lewe! Eks so lief vir jou!@WillemBotha
Replying to @WillemBotha
@WillemBotha Baie dankie vir 'n ONVERGEETLIKE KKNK!!!! Amazing tyd gehad!! Eks gebless met die beste vriend denkbaar!
Replying to @RoleneStrauss
@RoleneStrauss You can do it!!! Good Luck for Tonight!!! You deserve iT!!!!!*xxx
Replying to @imagine_moveSA
@2014IMAGINE awesome, awesome, awesome!!!!!!!!!!!! Beste Keuse gewees om te kom! Dankie vir julle amaZing mense!!!!
Replying to @AngeliqueGerber
@AngeliqueGerber Jy is 'n uitstekende aanbieder van @boersoeknvrou jy simpatiseer so mooi saam met die mense!*iemand met 'n wonderlike hart!
Dis so sad!!! #RIPPaulWalker Hopeloos te jonK!!! Sterkte aan al sy geliefdes........
@PrinsvPretoria Happpy Happppy BdaY!!!!!!!! Hoop jyt 'n wonderlike daggi!!!!*
"@ronelbrink:Soms word ons op 'n seer wyse teruggetrek op die pad wat God vir ons voorberei het.Dis juis dan wanneer ek juig oor daai seer."
Replying to @WillemBotha
@WillemBotha BAIE GELUK met die HoofroL in @RNDS_Musical Eks ongelooooooFLik trotS!!! Jy verdien dit!!!! Baie Liefde!!*xxx
Jy waS ongeloooooFlik in #Donkerland @WillemBotha @kykNETtv BAIE trotS opjO!!!* so geloofwaardiG geweeS!!!!!*
"@ashleefrazier: Thanks to @cultivate_media we may have one of my two BIG ANNOUNCEMENTS for you today! #fingerscrossed #LoveIt"jaY!!!!!
Replying to @ArmandHofmeyr
@ArmandHofmeyr Happpppy BdaY!!!!!!!! Hoop jyt 'n wonderlike en baie Blessed daggi!! Alle voorspoed vidi jaar!!!*xxx




