StageAliveSA retweeted
Irene Village Mall Family Day @LianieMay @solidariteit @GrootFM xZandrex, @JayceeCrause, @Tiromusiek @GrethaPers ow.ly/i/fIZ6W
StageAliveSA retweeted
lekker by MidstreamRidge college geshow gisteraand!dankie @Wian_Smith @StageAliveSA vir julle moeite! en wille willie
StageAliveSA retweeted
Môreaand is @GrethaPers en @AntonBothaBand by Midstream Ridge Laerskool! Skakel gerus 012 66 11177 vir 'n kaartjie!
StageAliveSA retweeted
As ek nou moet tweet,tweet ek oor my nuutste tweets! my pragtige lavender hoenders wat in my tuin loop! #perspoffers
StageAliveSA retweeted
Almal het n fobie vir of oor iets!!! Is jy ook iemand met n fobie vir voëls...... en lyk jou reaksie ook so?!!😄
StageAliveSA retweeted
Rehearse vanaand en more vir ons shows by ons @StageAliveSA studio! Lyk al pragtig en van 2015 is dit oop om uit te verhuur!
StageAliveSA retweeted
Dis amper tyd vir vere regskud vir Aardklop2014! Sien baie uit, show vanjaar weer daagliks op feesterrein! #vetpret
StageAliveSA retweeted
Die wenner van die Potchefstroom-streeksfees van #Tienertoneel50 is Potchefstroom Gimnasium met "Verspeelde Tyd". (1/3) @Potchherald
StageAliveSA retweeted
Die naaswenner van van die Potchefstroom-streeksfees is Potchefstroom Gimnasium met “Droom”. #Tienertoneel50 @Potchherald
StageAliveSA retweeted
Potchefstroom-streeksfees van #Tienertoneel50: in die derde plek is Hoërskool Lichtenburg met “Die Vrygeborenes”. @lichies1 Geluk!
StageAliveSA retweeted
Die wenner van die Ermelo-streeksfees van #Tienertoneel50 is Hoërskool Ben Viljoen met “Pseudoniem”. (1/3)
StageAliveSA retweeted
Die naaswenner van die Ermelo-streeksfees van #Tienertoneel50 is Hoërskool Kempton Park met “Ek is ...”. (2/3)
StageAliveSA retweeted
In die derde plek is Hoërskool Oosterland met “in[geboks]”. Ermelo-streeksfees van #Tienertoneel50. (3/3) Geluk!
StageAliveSA retweeted
Volgende week is die #Tienertoneel50-partytjie in Durban!14 - 16 Augustus by Kingsway High School. Elke aand begin om 16:00. Gratis toegang.
StageAliveSA retweeted
Die 4 streeksfeesfinaliste vir die Ermelo-streeksfees van #Tienertoneel50 is Hoërskool Ben Viljoen met "Pseudoniem" ... (1/3)
StageAliveSA retweeted
Hoërskool Kempton Park met "Ek is ..." en @HSOosterland met "in[geboks]" is ook streeksfeesfinaliste. #Tienertoneel50 (2/3)
StageAliveSA retweeted
Hoërskool Pietersburg is ook deur na die Ermelo-streeksfeesfinaal met "Liefde, Kommapunt." #Tienertoneel50 Sterkte julle! (3/3)
StageAliveSA retweeted
#Tienertoneel50 Potchefstroom-streeksfeesfinaliste: Hoërskool Lichtenburg @lichies1, Hoërskool Ferdinand Postma en Potchefstroom Gimnasium.
StageAliveSA retweeted
Hoërskool Generaal Hertzog, Hoërskool Evander en Hoërskool Ermelo sal vanaand teater maak by Hoërskool Ermelo-ouditorium. #Tienertoneel50










