FAK (@dieFAK) header
FAK (@dieFAK) profile picture

Die FAK is ’n toekomsgereigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder.

Suid-Afrika
Joined January 2012
Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)Photo by FAK (@dieFAK)
Replying to @ProntuitTV
@ProntuitTV Dankie vir die gesprek!
1
Prof. Danie Goosen, Voorsitter van @my_FAK #Universiteitswese
Replying to @Willie_Spies
@Willie_Spies #Universiteitswese Studente moet aangemoedig word om positief tot transformasie by te dra.
#Universiteitswese @GelykeKanse Die taal wat mense praat het niks te doen of mense goed of boos is nie.
1
2
Ons moet fokus op interkulturaliteit #Universiteitswese - Prof. Fila Janse van Rensburg @NWUPUK @maroelamedia @eNuus
#Universiteitswese Elke mens moet wil verander #transformasie Prof. Fika Janse van Rensburg @NWUPUK
Prof. Fika Janse van Rensburg-Afrikaans as nasionale bate behou en uitbou @NWUPUK #Universiteitswese
1
2
Vanoggend se konfersensie begin met Christoff van Wyk wat die verwelkoming behartig #Universiteitswese
Ons kan nie meer wag nie! nitter.gq/hetta_m4events/status/…
Spyskaart wat jou na jou ma of ouma sal verlang by Kaboemfees hierdie naweek in Nylstroom. 26 &27 Aug. @ChefTiaan
Jou gunsteling radiostasie in #Afrikaans nitter.gq/pretoriafm/status/7509…
Kyk waar kan jy oral na ons luister! Ons saai ook uit op @DStv kanaal 887 en op pretoriafm.co.za
1
@my_FAK laat #Afrikaans se vlam van #hoop brand deur die #SkoleEkspo @afriforum @solidariteit
1
1
@my_FAK #Hoop 3 Nuwe graadkursusse op die vakkundige gebied van Filosofie, #Afrikaans en Geskiedenis by @AkademiaSA
1
[LEES HIER] Die Universiteitsrade van Stellenbosch en Pretoria het Afrikaans verneder... fak.org.za/afrikaans-vernede…
Ja, deesdae is die Rand ook nie die pyp twak werd nie.... nitter.gq/Afr_Idiome/status/7455…
Replying to @dieFAK
1/3 Ken jul hierdie idioom? "Dis nie 'n pyp twak werd nie." #afrikaans #gesegdes
2
2
Replying to @KritiesAfr
@Afr_Idiome Ken julle die #idioom "Jou twak is nat"?
1
1
1
Replying to @zarsg
@zarsg @afrikaansdotcom daar is geen beter taal as #Afrikaans! #lekker
2