Ons sluit die tweede seisoen én 2022 af in die beeldskone Noord-Kaap! @HennieBosman4 en @HellingerNicole reis van Calvinia tot by Zoutpanputs in die diep Kalahari met die musiek van @JoBlack_music op die radio! Eerskomende Saterdag om 19:30 op @kyknettv 📺
| @blixemZA |
Hierdie week reis @HennieBosman4 en @HellingerNicole deur die mooie Boland en vang 'n vissie in Valsbaai naby Macassar! Saterdag om 19:30 op @kykNETtv en ook beskikbaar om te stroom op @ShowmaxOnline! Lekker langpad tunes deur @JanBlohm / @VonkMusiek 🎶
| @blixemZA |
Eerskomende Saterdag verken @HennieBosman4 & @HellingerNicole vir Kaapstad, vang vis in Valsbaai en maak kos by Kommetjie langs die see. Skakel in om 19:30 op @kykNETtv of stroom dit op @ShowmaxOnline! Lekker "roadtrip tunes" deur Jo Black & @LeahMusiekSA 🎶
| @blixemZA |
Hierdie week toer @HennieBosman4 en @HellingerNicole na Velddrift op die Weskus tot by Citrusdal in die Sederberge! Kom geniet 'n harder en mossels saam met ons Saterdag om 19:30 op @kyknettv! Lekker langpad musiek van @DouvoordagBand 🎵
| @blixemZA |
Hierdie week reis @HennieBosman4 & @HellingerNicole van Franschhoek tot by die mooie McGregor in die Breederiviervallei. Elke Saterdag om 19:30 op @kykNETtv! Dankie #janrhaap vir die lekker musiek! #ramskilpad
| @blixemZA |
1
Hierdie week reis @HennieBosman4 & @HellingerNicole na Elgin,deur die Hemel en Aarde Vallei, Gansbaai verby tot in Baardskeerdersbos! Saterdae om 19:30 op @kykNETtv 📺 Lekker langpad tunes deur @DannySmoke3 / @InhoudHuisMus 🎼
| @blixemZA |
Onthou om vanaand om 19:30 in te skakel vir die opwindende tweede seisoen wat afskop op @kykNETtv 📺 | @blixemZA |
facebook.com/watch/?v=111703…
Skakel in op @kykNETtv eerskomende Saterdag om 19:30 wanneer ons tweede seisoen begin! @HennieBosman4 & @HellingerNicole reis met hulle @ToyotaSA #Fortuner deur die Klein Karoo tot by die pragtige Kaap St Francis, met lekker musiek van #juanboucher op die radio! | @blixemza |
Skakel in! @HennieBosman4 & @HellingerNicole het weer pret-belaaide avonture in seisoen 2 wat amptelik afskop op @kykNETtv vanaf 8 Oktober! Dankie aan @DouvoordagBand vir hierdie pragtige lied vir ons promo, hier is die skakel : music.apple.com/za/album/uit…
| @blixemZA |
Agter die skerms: In die eerste seisoen het kykers bekend geraak met @HennieBosman4 se groot vrees vir hoogtes. Desnieteenstaande, het hy die Knysna Ziplines aangedurf. Het hy dit geniet? Kyk en oordeel maar self! 😂
| @kykNETtv | @blixemZA |
Dankie aan die vriendelike mense by @Agrimark_ZA in Kirkwood! Shoot #2 : @HennieBosman4 & @HellingerNicole is oppad na Port St Johns!
| @kykNETtv | @blixemZA |
Die volstruise by @HighgateOstrich "maak kennis" met @HennieBosman4 terwyl regisseur @etienneneser hulle afneem 🤣
| @kykNETtv | @blixemZA |
Daar is koffie uit die boonste rakke in hierdie reeks, verskaf deur die gawe mense van @WiesenhofR Roastery! @HennieBosman4 & @HellingerNicole gaan weer bone brou op die interessante én mooiste plekke in ons land! ☕️
| @kykNETtv | @blixemZA |
Die heerlike wyn wat @HennieBosman4 & @HellingerNicole geniet in die nuwe reeks word verskaf deur die @CloverfieldWR landgoed naby Robertson in die Breederiviervallei 🍷
| @kykNETtv | @blixemZA |
Ons vriende by @FairviewWine and Cheese in Paarl bederf ons in hierdie komende reeks met ongelooflike produkte! Hier is @HennieBosman4 & @HellingerNicole se platter in die boomhuisie by Whiskey Creek in Tsitsikamma!
| @kykNETtv | @blixemZA |
Wat is dan lekkerder aan die einde van 'n lekker bedrywige skietdag, as 'n yskoue @drinkbrooks Hard Seltzer op die strand? Vrugtegeur Vodka gemeng met vars fonteinwater... wag tot julle sien wat @HellingerNicole met dit gedoen het in haar calamari resep!
| @kykNETtv | @blixemZA |
Dankie aan Jacita.co.za Bait & Tackle vir al die visgereedskap en toebehore waarmee @HennieBosman4 & @HellingerNicole kan lyne natmaak! Ons het ongelooflike tjokka gevang saam met die crew van die Southern Star vistreiler!
| @kykNETtv | @blixemZA |
Dankie @Agrimark_ZA Montagu! @HennieBosman4 & @HellingerNicole het al die ekstra "goodies" gekry vir hulle Kaap St Francis avontuur!
| @kykNETtv | @blixemZA |


















