H/S Fichardtpark Dramagroep. Optrede by Vrystaat Kunstefees - Ma, 11 Julie, om 11:00 in AWO op kampus van UV. Kaartjies by deure teen R50
H/S Fichardtpark Cheerleaders: Geluk aan die cheerleaders met algehele 8 ste plek op SA's. Partner stunts behaal 5 de plek. Geluk
H/S Fichardtpark Cheerleaders: Co-Ed groep deur na finaal op Sondag. All-girls nie deur, maar geluk met goeie optrede. Julle almal puik.
H/S Fichardtpark Cheerleaders: Sterkte aan cheerleaders met optrede vandag in uitdunne van SA's. Dankie aan soveel ouers wat dit kan bywoon
H/S Fichardtpark Netbal: Sterkte aan ons 0/14 A en 0/17 A netbalspanne wat deelneem aan die Vrystaatkampioenskappe in Odendaalsrus
H/S Fichardtpark: Lionel Mapoe, ons is trots op die insluiting van ons oud-skolier in die Springbokspan. Jy dra ons naam met trots. Geluk
H/S Fichardtpark Cheerleaders: Cheerleaders word aangewys as Champion of Champions - algehele wenners in die Vrystaat.
1
1

