Fichardtpark Hoër (@FHPSkool) profile picture

Die Amptelike Twitter van Hoërskool Fichardtpark

Bloemfontein
Joined October 2012
H/S Fichardtpark Cheerleaders: Sterkte aan die cheerleaders wat vandag vertrek na SA's
H/S Fichardtpark Gr 8 toer: So lyk 'n bord ontbyt vir 'n Gr 8 leerder op toer
2
H/S Fichardtpark Gr 8 toer in die Kango grotte. Besig om te oefen om Zama Zamas te word. Almal het wel uitgekom.
2
H/S Fichardtpark Gr 8 toer se besoek aan Kango grotte. Dit reën vandag hier, so dit is ook 'n besienswaardigheid.
1
4
H/S Fichardtpark Gr 8 toer gaan nou die verhitte swembad aanvat. Jammer vir ander mense wat ook nou daar wou swem.
4
H/S Fichardtpark GR 10 toer veilig in Drakensville aangekom. Klaar besig om te swem. Weer lekker warm
1
H/S Fichardtpark 0/15 Rugbyspan teen Noord Kaap. Sterkte seuns.
1
H/S Fichardtpark se dramatoer na die KKNK se einde is in sig. Begin van die terugrit.
H/S Fichardpark se dramatoergroep geniet hulself baie lekker daar by die KKNK. Sal nooit weet wat hulle aanvang nie
H/S Fichardtpark se dramatoergroep besoek die Huisgenoot konsert by KKNK. Klomp bekende sangers was in aksie.
1
H/S Fichardtpark dramatoergroep na hul bywoning van Macbeth by KKNK