Fichardtpark Hoër retweeted
Fichardtpark vs Sentraal
0/16 B Fhp wen 17-7
0/15 A Sentraal wen 27-19
0/14 A Sentraal wen 22-19
Fichardtpark Hoër retweeted
Fichardtpark vs Sentraal
0/19 A FHP wen 13 -11
0/19 B FHP wen 24 - 22
0/19 C FHP wen 38 - 5
0/16 A FHP wen 20 - 17
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad 8 toerfotos is nou te sien op Hoërskool Fichardtpark se webtuiste. Volg die "link" fpark.co.za/index.php/galler…
@FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad8 toer: Busse behoort 15:15 by die skool te wees. Kinders gaan bly wees om hul ouers te sien. Hulle verlang, al is dit pret @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad 8 toer: 20km voor Colesberg. Ons gaan 'n vinnige stop maak. Elkeen het 'n lekker kospakkie gekry. @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad 8 toer: Amper in Beaufort Wes waar ons ons eerste stop maak @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad 8 toer: Die bus het nou net vertrek na Bloemfontein @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad 8 toer: Ons eet almal lekker in die Spur! @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad8 toer: Oppad terug van Timberland Wild Woods. Adrenalien het gepomp! Ons gaan binnekort begin pak @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad 8 toer: Oppad na Wildernis vir roei, stap en hoë toue. Die ander is vandag in Knysna. Mooi sonskyn dag by die see.. @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad8 toer: Die ander groep was by Wildernis - roei, hoë toue en 'n stap.. Die groepe ruil môre om. @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad 8 toer: Op die Spirit of Knysna oppad na the Featherbed @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad 8 toer: Lekker oester eet @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad8 toer: Vandag is dit Knysna. Oester proe, rondloop en The Heads @FHPSkool
Fichardtpark Hoër retweeted
Graad8 toer: Voor die Avontuurtoer was almal nog skoon. Ons gaan almal nou bietjie stort. Was opwindend!! @FHPSkool










